Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Thursday, October 28, 2010

Spyt........ "As ek maar net geweet het....! "

Opgedra aan........ 
......my Geliefde gewese Vrou, Esme
...... & elk van my immer-Geliefde 5 kinders, Yolande, Chanine, Jasme, Haimi & Erique......

As ek geweet het dis die laaste keer
dat ek jou aan die slaap sou sien raak,
sou ek meer moeite gedoen het om jou warm toe te maak.


As ek geweet het dis die laaste keer
wat ek jou by die deur sien uitloop,
sou ek jou gedruk en gesoen het -
en jou teruggeroep het vir nog 'n vergifnis Liefdesdrukkie.
A
s ek geweet het dis die laaste keer dat ek jou stem sou hoor,
sou ek dit op band op geneem het sodat ek dit in my eensaamheid ker-op-keer, weer en weer kon speel........
 
O
ns leef so asof daar nog baie tyd oor is om alles te doen wat ons graag wil  maar se nou vandag was die Laaste Kans !

Die Bybel sê:
 " Ons is maar n damp wat n oomblik verskyn en sommer weer verdwyn."


Maak vandag tyd om te sê:
 `Ek is jammer` ....

' Sal jy my ASB Vergewe'...
`Dankie` ....vir 'jy wat jou is'
`Ek waardeer Jou`! 


Liefde...... is MOONTLIK, in 'n 1000 gedaantes...
Waardeer vandag die mense neffens-na-aan-jou..... 
As more dalk nie daar is nie......., 
.....................kom ons leef vandag voluit! 


Shalom

No comments: