Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Tuesday, September 14, 2010

Liefde....... dat ons MEKAAR moet Liefhe, sos Christus ONS Liefhet...?

Om mekaar Lief te he.........

'n Veel oorskatte dog broodnodige bestanddeel maar ook gemis, -vandag ?
Is dit nie ons grootste...ons enigste Behoefte nie........
Die Behoefte aan Liefde ?
Is dit nie die enigste manier waarop ons mekaar kan help nie......... deur mekaar lief te he nie..?

Ek is oortuig daarvan dat dat daar niks is wat die 'naakte alleen-mens' in sy/haar oomblikke van smart, verskrikking of twyfel so kan Help as die wete dat daar 'iemand' is, -wat hom / haar Liefhet nie......!

Ek Geloofd daarom het die Lieven Heer in Sy Alwysheid, juis 'Dit' die hoeksteen van ons Christelike Geloof gemaak......
Dis die  hoogste & die Enigste Gebod:.......nl. dat ons MEKAAR moet liefhe.....

Dit is hierdie Liefde wat wat Lewe soos 'n bruisende fontein-oase innie woestyn gee aan ons verhoudings met mekaar
Dis hierie Liefde wat die koue ongenaakbare liturgie van godsdiens kan omvorm tot 'n intieme verhoudingsbrug tussen 'n Lewende God wat Hemel & aarde geskape het & 'n sterflike mens wat na Sy beeld geskape is tot Sy Eer.
Dis hierdie  einste Liefdesbrug wat ook die enigste lewende skakel vorm tussen mens tot mens....

As ons daardie onbaatsugtige Liefde nie in onvoorwaardelike oormaat  het & nie ken nie, het ons niks vir mekaar te se nie& bly ons uiteindelik vreemdelinge.........vir  mekaar !
Liefde is omgee-vir-mekaar.............verstaan-sonder-woorde,..........dis om te luister na wat die ander persoon NIE se nie..!

Shalom

No comments: