Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Sunday, December 30, 2018

Die 'Lewe' in veelvoude van "3"



3 Dinge in die lewe wat nooit terug kom wanneer dit verby gegaan het nie:

-⌚Tyd
-👅Woorde
-💎Geleenthede

3 Dinge in die lewe wat jy nooit moet verloor nie:
✌-Moed
-👌Hoop
-👐Humeur

3 Dinge in die lewe wat die waardevolste is:
-👫Geloof
-🙏Gebed
-❣Liefde

3 Dinge wat 'n persoon maak:
-💪Hardewerk
-👼Vindingrykheid
🙌Verantwoordelikheid

3 Dinge wat 'n mens kan vernietig:
-👀Lusteloosheid
-🎎Trots
-😖Woede

3 Dinge in die lewe wat konstant is:
-✝God
-😃Veranderinge
-😱Dood

3 Weses wat jou lief het en nooit sal verlaat nie;
 - Die Vader
 - Die Seun en
 - Die Heilige Gees

Ek het God gevra vir drie dinge:
 - Om jou seën
 - Om jou te lei
 - Om jou altyd te beskerm

Shalom... & Maranatha !

No comments: