Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Tuesday, August 07, 2012

Christen........... Wees ?


Wat as die woord "christen" nie meer net 'n niksseggende antwoord op 'n standaard vraag is nie.
Wat as jy jou werk verloor (of NIE werk kan vind) & jy het vir die eerste keer ooit NET die Here oor om vir jou ...&  jou familie te voorsien?
Wat as jou antwoorde finaal opdroog of die lewe smyt jou uit, -verworpe deur jou geliefdes van vanmelewe?
Sal jy desperaat na die Enigste Hoop toe hardloop; of woedend wegdraai, want hoe durf 'n God van liefde ooit so iets toelaat?

En dis wat belangrik is om te weet... 
........het jy Hom ooit toegelaat?
Jesus is soms meer aan jou kant as jyself en Hy is die enigste een wat kan en sal help.
Jy kan Hom nie verantwoordelik hou as jy Hom geen sĂȘ gee nie... maar dalk word 'n (onsigbare) liefdeGod dan uiteindelik jou enigste opsie, selfs al.......
........ verstaan jy Hom glad nie!

Shalom ..... & Maranatha !

No comments: