Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Sunday, March 19, 2017

....Genoeg is Genoeg..... !


Wanneer is 'Genoeg .....-Genoeg'!

Wanneer & /of op watter stadium van jou Lewensloop word die besluit geneem / word 'dit' toegelaat dat jy maar kan 'aanbeweeg'...?
-dat jy hierdie na afloop van hierdie 'stadia' van jou lewensloop & metamorfose tot 'n beter 'gees' suksesvol bevorder word, tot die volgende intramediêre stadium van die Ewige Lewe ?
Is daar 'n patroon/suksesresep van Lewensverloop wat afdoende bepalend is van 'wanneer' die tyd reg is ......?

Ja, ....ek weet die Bybel is vol Voorskrifte & Paradoksale uitsprake wat fokus op integrasie van die 'praktiese Lewenslesse' van Jesus Christus & die onderskraging van jou pogings (as faalbare mensekind) deur die Heilige Gees, -te midde van 'n Spirituele moderne 'wêreldoorlog' op 'n Geestelike vlak........tussen besete demone....?

Die Lig vs die Duisternis....
'n Eeue-oue stryd wat binne afsienbare tyd 'n einde gaan kry.....
Dit verseker die Bybel ons !



Dog, as ons ophou met die toutrek tussen "Jammerte" "Perfeksionisme" & ander "Materiële &/of Humanitêre" opsies................










..... kom staan in 'basiese eenvoud' die antwoord, klinkklaar daar:

...& ek begin die beginsels van Daaglikse Dankbaarheid.... te verstaan !

Shalom ....... & Maranatha

No comments: