Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Monday, May 07, 2012

The Family...I would like to have...again...One Day !

" Family is......Life's most Precious Gift!" 


Being a Family ....is Precious!


Why did God create this 'structure' called a family.... i.e. Dad, Mom & Kids & then the 'extended family' : Oupa & Ouma, Oom's/Tantes & neefs/niggies....?


Miskien het Hy, (being Themselves a 3-in-1Family), vir ons 'Iets' oor die unieke Kosbaarheid daarvan probeer illustreer.....
Die paralelle wat voortspruit uit die intimiteit tussen die Goddelike 3-Eenheid, vergeleke met die huigesin, vergeleke met die aangetroude familie & die oproep van Christene as " 'n Familie", wat ooreenkomstig volgens die 'Voorbeeld van Christus' behoort te funksioneer.....
Ongelukkig funksioneer bittermin huisgesinne of Families, volgens hierdie beginsels


Die Bybel is deurspek van die verwysings na ..... 
* Familie.... niks minder as 64 keer in die '53 Afr vertaling
* Broer (305x) /suster  (106x) as mede-Christine innie Geloof; 
* Ons Vader (1177x) verwysende na 'n verskeidenheid van betekenisse


In die 'moderne / westerse' lewenswyse het ons die 'saamwonende groot familie' veruil vir 'n klein koningkrykie van slegs pa, ma & 1.35 kinders (indien enige)
* Ma se gesiggie met plat magie-lyfie-"Image" is deesdae egter meer belangrik wanneer dit omring is deur 'Status-simbole' as met opgroeiende 'Olyfboompies'!......
* Die nodigheid van Oupa & Ouma as 'mentor'-ter-plaatse; as 'voorbeeld'  & storie-verteller van toeka se tyd is afgemaak as inmenging in ons 'privaar-sake'  & hulle is terstond in oue tehuise gestop waar hul sterf aan 'oorbodigheid & vereensaming'..!
* Familie-funksies word nie meer gehou nie want almal is so besig, & so belangrik.... & die 'interne kompetisie' van wie loop voor met die reisies om rykdom; nuutste karre, " latest gadgets", nuutste projek edm is net te uitputtend.....
* Miskien een van die meer belangrikste aspekte, is die van 'Saamstaan'
Waar familie moet saamstaan & mekaar deur dik & dun in elke aspek bystaan & ondersteun & help deur familie / huwelikskrississe totdat dit 100% opgelos is........
Dit is verantwoordelikheid & verantwoordbaarheid waartoe die Familie...., & elke Christen-tot-'n ander-Christen Geroepe is...! 
Everyone is in fact just minding their 'own business' because it is too much effort ( & they don't really care...)
The modern motto is: ONLY ... I, me & myself ..!
* Meeste mans (veral sommige oupas), wat veronderstel is om die ' Familie-leier' te wees van 'n "Clan" is te 'slapgat' om 'n Leiers standpunt in te neem & families ("Clans") te mobiliseer om 'n verskil te maak.....
Hulle sit net terug & laat 'gods water oor gods-akker vloei'...!
(Selfs 'n matrigiale (ouma aan die stuur van sake) & in die 'organizing-posisie'  is beter as niks... )
Net soos die 'Pa' veronderstel is om as leier, priester & profeet in die huisgesin op te tree, -so is die oupa veronderstel om dit te doen in die breer familie-verband wat AL sy kinders se huisgesinne sal insluit...!
Independence is one of the strongholds of the modern Family. 
The entire modern day system feeds the desire within us to gain recognition from our individual achievements.....
We wrongly believe financial independence as family, frees us from needing to depend on the issues within our extended family. 
The fact is dependence on others as a family is a good thing. 
It can bring us into a unity of spirit that accomplishes much more with less effort while meeting needs for each of us, within the family. 
Christ talked a lot about unity among brothers and sisters. 
He said that others would know we are Christians by our love for one another and by our unity
We need to depend on others ( 1st  & foremost, -our extended family) so that we don't go it alone. 
By walking together we increase our strength. 
By going it alone we must carry a load we were never intended to carry. 
God did not create us to go it alone
By joining together we accomplish more for Jesus Christ. 
Ask the Lord ........ if there is an independent spirit within you &/or your family/'clan' that prevents you from joining your extended family in the mission He has called you to.

Live for yourself and you will live in vain;
Live for others, and you will live again...



Shalom & Maranatha



No comments: