Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Thursday, April 19, 2012

Die Toekoms..........



" Ken Hom in alles wat jy doen & Hy sal jou die regte pad laat loop" Spr 3:6


Enkele Gedagtes........
* Moenie bang wees virrie toekoms of vrese oor die dinge van more he nie !
* Bid om Krag & Vertrou op God in ALLES wat jy Doen, Dink & se...
* Erken & aanvaar jou eie beperkings & totale afhandlikheid van God.
* Hy sal jou die Krag gee (bokant jou eie beperkte vermoe), om weer & weer aan te hou probeer....
* Hy maak dit vir ons moontlik om elke dag van nuuts af, -oor te begin !

There are only two ways to live a Life....
One, as if nothing is a miracle.
Two, as if everything is.


Shaklom & Maranatha

No comments: