Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Sunday, May 01, 2011

'Wegraping' / Rapture ........'One Day' ... !

Please  'Read it through... with Spiritual Eyes' ......!  ENSURE (whether you believe the following  dates or not.....) -that YOU & YOUR Family ARE Reborn & Saved.... (without ANY Doubt!)

hourglass

die DAG VAN OORDEEL ! ....."Eendag"

En dit is aan hulle gegee, nie om hulle dood te maak nie, maar dat hulle vyf maande lank gepynig sou word; en hulle pyniging was soos die pyniging van ‘n skerpioen wanneer hy ‘n mens steek. 
Openbaring 9:5

einde van Die Wêreld
"One Day..." soon..!



Die doel van hierdie skrywe is om die groot erns wat daar nou in die wêreld vir iedereen is om met God versoen te word, onder jou...... aandag te bring! 
* Die Bybel is die Woord van God!
* Alles wat die Bybel verklaar het die volle gesag van God Homself.
* In hierdie tyd kom daar inligting uit die Bybel wat duidelik God se plan vir die Dag van Oordeel en die einde van die wêreld self openbaar.
* Die Bybel het sy geheime aangaande die tydlyn van geskiedenis bekend gemaak. 
Hierdie informasie was nooit van tevore bekend nie omdat God Sy Woord gesluit het om enige poging te verhoed om kennis te verkry van die einde van die wêreld.
Ons lees hieroor in die boek van Daniel:
Daniël 12:9 En hy het gesê: Gaan heen, Daniël, want die woorde bly verborge en verseël tot die tyd van die einde toe.
Maar in ons huidige dag het God sy Woord (Die Bybel) oopgemaak om ‘n groot hoeveelheid waarheid aangaande die einde van tyd (en baie ander leeringe) bekend te maak.....
In dieselfde hoofstuk van Daniel sê dit ook:
Daniël 12:4 En jy, Daniël, hou die woorde geheim en verseël die boek tot die tyd van die einde toe; baie sal dit deursoek, en die kennis sal vermeerder.
God maak nou Sy Woord oop omdat ons die tyd van die einde bereik het.
Vir hierdie rede het dit vir die ernstige student van die Bybel baie duidelik geword dat ons nou in die laaste dae van die geskiedenis van die aarde lewe.
Omdat ons nou in die tyd van die einde lewe, maak God die volgende inligting aan Sy mense bekend:

      DIE BYBEL SE KALENDER VAN GESKIEDENIS

Die Here het Sy mense se verstand oopgemaak vir die “Bybelse Kalender” soos gevind op die bladsye van die Bybel.
Die genealogieë van die boek van Genesis, hoofsaaklik in hoostukke 5 and 11, kan gewys word as ‘n presiese kalender van die geskiendenis van die mens in die wêreld.
Die Bybel se kalender van geskiedenis is heeltemal akuraat en betroubaar.
Omdat hierdie Bybel kalender deur God in sy Woord gegee word, kan dit ten volle vertrou word.
Tog is die beskikbare inligting te veel en te kompleks om in hierin, in baie detail in te gaan; maar ons kan en sal presiese en noodsaaklike datums gee.
Hierdie datums kan ten volle vertrou word omdat hulle reg vanuit die Bybel kom.


TYD VAN BELANGRIKE GEBEURE IN GESKIEDENIS
11013 v.C—Skepping. God skep die wêreld en die mens (Adam and Eva).
4990 v.C—Noag se vloed.
Almal vergaan in a wêreldwye vloed.
Slegs Noag, sy vrou, en sy 3 seuns en hulle vrouens het in die ark oorleef (6023 jaar vanaf die skepping).
7 v.C—Die jaar van Jesus Christus se geboorte (11006 jaar vanaf die skepping).
33 n.C—Die jaar toe Jesus Christus gekruisig was en die kerk era begin het.
(11045 jaar vanaf die skepping; 5023 kalendar jare vanaf die vloed).
1988 n.C—In hierdie jaar was die kerk era beëindig en het die groot verdrukking van 23 jaar begin (13000 jaar vanaf die skepping).
1994 n.C—Op 7 September het die eerste 2300-dag tydperk van groot verdrukking tot ‘n einde gekom en die laat reëns het begin met die aanvang van God se plan om ‘n groot menigte van mense buitekant die kerke te red (13006 jaar vanaf die skepping).


EEN DAG IS SOOS 1000 JAAR
Die kind van God het van die Bybel geleer dat die taal van Genesis 7 ‘n tweevoudige betekenis het:
Genesis 7:4 Want oor nog sewe dae sal Ek laat reën op die aarde, veertig dae en veertig nagte, en al die lewende wesens wat Ek gemaak het, van die aarde verdelg.
Histories soos God hierdie woorde gespreek het, was daar sewe dae vir Noag, sy familie, en die diere om in die veligheid van die ark in the gaan; maar geestelik (en die Bybel is ‘n geestelike boek), het God met al die mense van die wêreld gepraat en verklaar dat die sondige mens 7000 jaar sou hê om toevlug in die verlossing voorsien deur Jesus Christus te vind.
Hoe kan ons dit weet?
Ons weet dit is so gebaseer op wat ons lees in 2 Petrus, hoofstuk 3:
2 Petrus 3:6-8 waardeur die toenmalige wêreld met water oorstroom is en vergaan het. Maar die teenswoordige hemele en die aarde is deur dieselfde woord as ‘n skat weggelê en word vir die vuur bewaar teen die dag van die oordeel en die verderf van die goddelose mense. Maar laat hierdie een ding julle nie ontgaan nie, geliefdes, dat een dag by die Here soos duisend jaar is en duisend jaar soos een dag.
Die konteks van 2 Petrus 3 is baie belangrik!
In die eerste paar verse verwys God ons na die vernietiging van die wêreld deur die vloed gedurende Noag se dag.
Ons vind dan ‘n interessante vermaning dat een ding ons nie moet “ontgaan” nie, naamlik dat 1 dag soos 1000 jaar is, en 1000 jaar soos 1 dag.
Onmiddellik na hierdie stukkie inligting word ‘n baie helder beskrywing van die einde van hierdie wêreld deur vuur gegee.
Wat wil God ons probeer vertel deur 1 dag met 1000 jaar te koppel ?
Aangesien ons onlangs die Bybel kalender van geskiedenis op die bladsye van die Bybel ontdek het, vind ons dat die vloed van Noag se dag in die jaar 4990 v.C plaasgevind het. Hierdie datum is heeltemal akuraat (vir meer inligting oor die Bybelse tydlyn van geskiedenis, gaan asb na: www.familyradio.com).
Dit was in die jaar 4990 v.C dat God aan Noag geopenbaar het dat daar nog 7 dae sou wees voordat die water-vloed op die aarde sou wees.
As ons nou 1000 met elkeen van daardie 7 dae vervang, kry ons 7000 jaar.
En as ons 7000 jaar in die toekoms projekteer vanaf 4990 v.C, vind ons dat dit op die jaar 2011 n.C val.
   4990 + 2011 = 7001   
(Nota: Wanneer ons werk van ‘n Ou Testament datum na ‘n Nuwe Testament datum, trek altyd een jaar af want daar is geen jaar nul nie.)
Die resultaat is:
   4990 + 2011 – 1 = 7000 jaar presies.
Die jaar 2011 n.C sal die 7000e jaar wees vanaf die vloed van Noag se dag. Dit sal die einde van die tydperk wees wat aan die mens gegee is om genade by God te vind.
Dit beteken dat die tyd om toevlug in Christus te vind baie min geword het.
Dit is nie ongewoon dat God se mense insig aangaande die tyd van die einde van die wêreld gegee is nie.
Eintlik vertel die Bybel ons dat dit normaalweg die geval is.
In die verlede het God Sy mense gewaarsku oor naderende oordeele.
Amos 3:7 Want die Here HERE doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.
Hebreërs 11:7 Deur die geloof het Noag, toe hy ‘n goddelike waarskuwing ontvang het aangaande wat nog nie gesien was nie, met eerbiedige vrees die ark gereed gemaak tot redding van sy huisgesin, waardeur hy die wêreld veroordeel het en ‘n erfgenaam geword het van die geregtigheid wat volgens die geloof is.

     DIE DAG VAN OORDEEL: ...."Eendag"

Ons weet dat die jaar 2011 die 7000e jaar vanaf die vloed is.
Ons weet ook dat God die wêreld in daardie jaar sal vernietig.
Maar wanneer sal dit gebeur?
Die antwoord is ongelooflik......
Kom ons kyk weer na die vloedgebeure in die boek van Genesis:
Genesis 7:11 In die ses honderdste jaar van die lewe van Noag, in die tweede maand, op die sewentiende dag van die maand, op dieselfde dag, is al die fonteine van die groot watervloed oopgebreek, en die sluise van die hemel is geopen;
Getrou aan Sy Woord het God die vloed 7 dae later gebring in die 600e jaar, op die 17e dag van die 2e maand van die kalender in ooreenstemming met Noag se lewe.
Dit was op hierdie 17e dag van die 2e maand dat God die deur van die ark gesluit het en in die proses die veiligheid van die bewoners gewaarborg en ook die noodlot verseël van almal buite die ark.
Hulle sou nou almal sekerlik vergaan in hierdie wêreldwye ramp.
Genesis 7:16,17 En die wat ingaan, het gegaan as mannetjie en wyfie van alle vlees soos God hom beveel het. En die HERE het agter hom toegesluit. En die vloed was veertig dae lank op die aarde: die waters het vermeerder en die ark opgehef, sodat dit opgerys het bo die aarde.
Vroeër was dit genoem dat die kerk era in die jaar 1988 N.C tot ‘n einde gekom het.
Dit het so gebeur dat die kerk era op Pinksterdag (22 Mei) in die jaar 33 n.C begin het. Daarna, 1955 jaar later, op 21 Mei, die dag voor Pinkster in 1988, het die kerk era tot ‘n einde gekom.
Die Bybel leer dat die einde van die kerk era saam met die begin van die groot verdrukking sou plaasvind:
Matteus 24:21 Want dan sal daar groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wêreld af tot nou toe nie gewees het en ook nooit sal wees nie.
Op 21 Mei, 1988, was God klaar met die gebruik van die kerke en gemeentes van die wêreld.
Die Gees van God het all kerke verlaat, en Satan, as die mens van sonde, het in die kerke ingekom om te regeer vanaf daardie tyd.
Die Bybel leer ons dat hierdie aaklige periode van oordeel op die kerke 23 jaar sou duur. Vanaf 21 Mei, 1988 tot 21 Mei, 2011 sou ‘n volle 23 jaar (presies 8400 dae) wees.
Hierdie inligting is uit die Bybel ontdek heeltemal onafhanklik van die inligting aangaande die 7000 jaar van die vloed.
Daarom sien ons dat die volle 23-jaar verdrukking periode tot ‘n einde kom en dit is ook die mees waarskynlikste landingsplek vir die 7000 jaar vanaf die vloed van Noag se dag.
Hou in gedagte dat God die deur op die ark op die 17de dag van die 2e maand van Noag se kalender gesluit het.
Daar is ‘n sterk verwantskap tussen die 2e maand en 17e dag van Noag se kalender en 21 Mei, 2011 van ons Gregorian kalendar.
Hierdie verwantskap kan nie maklik gesien word nie totdat ons ontdek dat daar nog ‘n kalendar is waarna ons moet kyk. Dit is die Hebreeuse (of Bybel) kalender.
21 Mei, 2011 is in der waarheid die 17de dag van die 2de maand van die Hebreeuse kalendar.
Hiermee bevestig God aan ons dat ons ‘n baie akuraate verstaan het aangaande die 7000-jaar tydlyn vanaf die vloed.
21 Mei, 2011 is die ooreenstemmende datum met die datum van wanneer God die deur op die ark gesluit het.


Deur hierdie en baie ander Bybelse informasie vind ons dat "Eendag" die dag sal wees wanneer God Sy uitverkore mense in die hemel sal opneem.


Dit is die dag wanneer God die deur van verlossing vir die wêreld sal sluit.
Deurdat God, met ander woorde, die groot verdrukking periode afsluit op die dag wat identifiseer met die 17e dag van die 2e maand van Noag se kalender, bevestig God sonder twyfel aan ons dat hierdie die dag is wanneer Hy van plan is om vir ewig die ingangs-deur na die hemel te sluit:
Johannes 10:9 Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.
Die Bybel is baie duidelik dat Christus die enigste weg na die hemel is.
Hy is ons enigste ingang na die gloriryke koningkryk van die hemel:
Handelinge 4:12 En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie.
Wanneer die deur (Jesus) gesluit word ten tye van die Dag van Oordeel, sal daar geen meer verlossing op die aarde moontlik wees nie:
Openbaring 3:7 …Dít sê die Heilige, die Waaragtige, wat die sleutel van Dawid het, wat oopmaak en niemand sluit nie, en Hy sluit en niemand maak oop nie:
Die Bybel leer dat slegs die ware gelowiges wie uitverkies is deur God tot verlossing weggeraap (opgeneem) sal word uit die wêreld die Here tegemoet in die lug om vir ewig saam met die Here te wees:
1 Tessalonisense 4:16,17 Want die Here self sal van die hemel neerdaal met ‘n geroep, met die stem van ‘n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.
Die res van die mensdom (miljarde mense) sal agtergelaat word om die verskriklikke oordeel van God, ’n aaklige periode van 5 maande van lyding op die aarde te ervaar:
Openbaring 9:3-5 En uit die rook het daar sprinkane uitgekom op die aarde, en aan hulle is mag gegee soos die skerpioene van die aarde mag het. En aan hulle is gesê dat hulle nie die gras van die aarde of enige groenigheid of enige boom moet beskadig nie, maar net alleen die mense wat die seël van God nie op hulle voorhoofde het nie. En dit is aan hulle gegee, nie om hulle dood te maak nie, maar dat hulle vyf maande lank gepynig sou word; en hulle pyniging was soos die pyniging van ‘n skerpioen wanneer hy ‘n mens steek.

DIE EINDE VAN DIE WÊRELD: 

Deur God se genade en groot barmhartigheid, gee Hy vir ons in waarskuwing vooruit aangaande wat Hy gaan doen.
Op die Dag van Oordeel, sal hierdie 5-maande periode van aaklige lyding vir al die inwoners van die aarde begin.
Dit sal op die dag wees dat God al die dooies wat gesterf het uit hul grafte sal opbring. Aardbewings sal die hele wêreld verwoes aangesien die aarde nie langer sy dooies bedek nie. (Isaiah 26:21).
Mense wat gesterf het as verloste individue sal die opstanding van hul liggame ervaar en onmiddelik hierdie aarde verlaat om vir ewig saam met die Here te wees.
Die wie ongered gesterf het sal ook opgebring word, maar slegs om hul lewelose liggame op die hele oppervlakte van die aarde te verstrooi.
Die Dood sal orals wees.
Die Here beklemtoon ook hierdie vesrkriklike 5 maande van vernietiging in die laaste verse van Genesis hoofstuk 7:
Genesis 7:24 En die waters het die oorhand behou oor die aarde honderd en vyftig dae lank.
Die Huttefees word gehou in die 7e maand van die Hebreeuse kalender.
Die manier hoe God oor hierdie fees praat is baie betekenisvol:
Eksodus 23:16 …en ook die fees van die insameling aan die einde van die jaar as jy jou werk uit die land insamel.
Eksodus 34:22 Die fees van die weke moet jy ook hou, die fees van die eerstelinge van die koring-oes; en die fees van die insameling by die wisseling van die jaar.
Die Huttefees / Insameling was verklaar om in die “einde van die jaar” plaas te vind, al was dit gehou in die Hebreeuse 7e maand wat nie die einde van die jaar is nie.
Die rede hiervoor is omdat die geestelike vervulling van hierdie spesifieke fees die einde van die wêreld is.
Die Bybel beskryf wat sal plaasvind in die volgende gedeelte:
2 Petrus 3:10 Maar die dag van die Here sal kom soos ‘n dief in die nag, waarin die hemele met gedruis sal verbygaan en die elemente sal brand en vergaan, en die aarde en die werke wat daarop is, sal verbrand.
Net soos die hele wêreld en heelal, sal almal wie teen God gesondig het en agtergelaat is deur vuur veteer word en vir ewig vernietg word:
2 Tessalonisense 1:8,9 in vuur en vlam, wanneer Hy wraak uitoefen op die wat God nie ken nie en op die wat aan die evangelie van onse Here Jesus nie gehoorsaam is nie. Hulle sal as straf ondergaan ‘n ewige verderf, weg van die aangesig van die Here en van die heerlikheid van sy sterkte,
"Eendag", sal God hierdie skepping en al die mense wie nie die verlossing van Jesus Christus ervaar het nie heeltemal vernietig.
Hierdie verskriklike betaling vir hulle sondige opstand teen God sal voltooi word deur die verlies van die ewige lewe.
"Eendag", sal al hierdie arme mense ophou om vanaf daardie punt af te bestaan.
Hoe hartseer dat die mens in sy aansien, geskep in na die beeld van God, sal sterf soos ‘n dier en vir ewig vergaan:
Psalms 49:12 Maar die mens wat in aansien is, hou nie stand nie; hy is soos die diere wat vergaan.
Daar is baie meer om te deel.
Maar wees asseblief gewaarsku liewe siel dat die tyd vir verlossing besig is om uit te loop! God het die wêreld 7000 jaar vanaf die vloed gegee, voor ons dit weet sal tyd heeltemal uitloop het.
Die paar sandkorreljies nog in die uurglas sal uitloop en verewig verdwyn.
Alhoewel min tyd oor is, is daar nog wonderlike hoop vir iederneen:
2 Korintiërs 6:2 Want Hy sê: In die tyd van die welbehae het Ek jou verhoor, en in die dag van heil het Ek jou gehelp. Kyk, nou is dit die tyd van die welbehae; kyk, nou is die dag van heil.
Dit neem God glad nie lank om iemand te red nie.
In die laaste ure van ‘n vreeslike sondige lewe, was die dief aan die kruis deur Christus verlos:
Lukas 23:42,43 En hy sê vir Jesus: Dink aan my, Here, wanneer U in u koninkryk kom. En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees.
* My Gebed is dat jy hierdie 'skrywe sal ontvang' in die gees van opregte besorgheid waardeur dit aangebied word.
Soos jy hierdie skrywe lees oorweeg versigtig die verse aangehaal uit die Bybel, want hulle is die Woord van God en besit daarmee absolute gesag en autoriteit.
Ons enigste hoop vir verlossing is deur die lees van die Woord van God.
* Dit is Nóu dat die deur van die hemel (Christus) nog oop is.
Dit is nou dat God ‘n groot menigte van mense van regoor die wêreld buitekant die kerke en gemeentes red:
Openbaring 7:9,13,14 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk, daar was ‘n groot menigte wat niemand kon tel nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale; hulle het gestaan voor die troon en voor die Lam, bekleed met wit klere en met palmtakke in hulle hande; …Hulle wat bekleed is met die wit klere, wie is hulle en waarvandaan het hulle gekom? En ek sê vir hom: My heer, u weet dit. En hy sê vir my: Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom, en hulle het hul klere gewas en hul klere wit gemaak in die bloed van die Lam.
God red slegs deur die gehoor van die Woord van God:
Romeine 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.
* Lees die Bybel saam met al jou familie (veral jou kinders); en bid vir barmhartigheid saam met jou lees.
* Bid tot die barmhartige en genadige God van die Bybel dat Hy jou van die opkomende vernietiging mag verlos.
Ons leer ‘n bietjie van God se yslike medelyde in die boek van Jona.
God het ook voortuit waarskuwing aan die mense van Ninive gegee in verband met die vernietiging van hulle stad.
Jona 3:4-9 En Jona het begin met een dagreis ver die stad in te gaan en het gepreek en gesê: Nog veertig dae, dan word Ninevé verwoes. En die manne van Ninevé het God geglo en ‘n vasdag uitgeroep, en groot en klein het hulle met rougewaad beklee. En toe die berig die koning van Ninevé bereik, het hy opgestaan van sy troon en sy mantel afgehaal en in rougewaad gehuld in die as gaan sit. En hy het in Ninevé laat uitroep en sê: Op las van die koning en sy groot manne—geen mens of dier, beeste of kleinvee mag aan iets proe nie, hulle mag nie wei of water drink nie; maar mens en dier moet ‘n rougewaad om hê, en hulle moet ernstig tot God roep, en elkeen moet hom van sy verkeerde weg bekeer en van die onreg wat aan sy hande kleef. Wie weet of God nie sal omkeer en berou sal hê nie, sodat Hy Hom afwend van die gloed van sy toorn en ons nie vergaan nie?
God het nie die mense van Ninive vernietig nie.
Alhoewel daar geen moontlikheid is dat God NíE sal deurgaan met Sy bedoeling om die wêreld in 2011 te vernietig nie, kan ons weet van Sy handelinge met die mense van Ninive dat God goedhartig en vol van barmhartigheid is.
Dit moet ons almal aanspoor om na God te gaan en Hom vir Sy barmhartigheid the smeek.
Psalms 86:15,16 Maar U, Here, is ‘n barmhartige en genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou. 
Wend U tot my en wees my genadig…

F.A.Q. ......... 
AT THIS TIME IN HISTORY THERE IS NO VALID, BIBLICAL EVIDENCE OR AUTHORITY WHICH INDICATES THAT WE CANNOT KNOW THE PRECISE DAY OF JUDGMENT. THE GREAT AMOUNT OF BIBLICAL SIGNS AND PROOFS ABSOLUTELY GUARANTEE THAT JUDGMENT DAY WILL BEGIN "One Day"

Who or What is Family Radio?  Family Stations, Inc. is a non-profit, non-commercial, Christian radio network. It was established in 1958 with one FM station in the San Francisco bay area. Mr. Camping along with two other Christian men purchased KEAR with the sole intent of proclaiming the Gospel of Jesus Christ. Today there are sixty-six owned and operated radio stations throughout the U.S.
Along with these domestic stations Family Stations also broadcasts its programming from numerous international broadcast facilities throughout the world.

Who is Harold Camping?
Harold Camping is the President and General Manager of Family Stations, Inc. He graduated from UC Berkeley in 1942 with a degree in civil engineering. Mr. Camping has been a full-time volunteer since Family Radio's infancy and has never received compensation for his service.

What Qualifies Mr. Camping to make the pronouncement of May 21, 2011?
Mr. Camping has been a tireless student of the Bible for over five decades. The tens of thousands of hours he has spent analyzing the Bible has given him a unique perspective of the entirety of Scripture. He has dedicated his life to prepare himself to answer questions raised concerning God's Word to man.

How can Family Radio be so bold as to declare a date for Christ's return?
Given the overwhelming biblical evidence, the Family Stations, Inc. Board of Directors made a determination to dedicate all available resources to proclaim the warning of May 21, 2011. God has prepared Family Radio for this important time in history. Given the population of the world, radio and the internet are the perfect vehicles to deliver this warning.

What proof is there for the date ?
The date May 21, 2011 was derived solely from evidence found in the Bible. Mr. Camping saw God had placed, in Scripture, many important signs and proofs. These proofs alert believers that May 21st of 2011 is the date Christ will return for His people and begin a period of the final destruction of the world.

What signs precede the Day of Judgment?
Jesus warned of several spiritual signs, such as the complete degradation of the Christian church, the devastating moral breakdown of society, the re-establishment of National Israel in1948, the emergence of the 'Gay Pride Movement', and the complete disregard of the Bible in all of society today as direct evidence of His return.

What is the Timeline of History?
The timeline of history is God's predetermined timetable for the unfolding of God's Gospel program for this world. In other words the length of time between the day God created this world in 11,013 B.C. and the day he will destroy it in October 21, 2011.
The discovery of this information built the foundation for what God would later reveal from the Bible as the date for the end.
Judgment Day on May 21, 2011 is the culmination of five decades of intensive biblical study by Mr. Camping and other bible teachers who have discovered the same biblical data.

What do past Biblical events have to do with today?
The precision with which God marked time in the past shows how precisely He keeps time and orders all the events of man.
God uses such phrases in the Bible as "in the fullness of time", or "To every thing there is a season, and a time to every purpose under the heaven."
God declares in the Bible that "He hath determined the times before appointed, and the bounds of their habitation"
Just as all Biblical events took place exactly as God determined, so too will all future events take place as He has planned.
God knew before He created this world the exact day He would destroy it, the question is whether God reveals His plan to others.

Does God reveal his plan?
Yes! All true believers throughout the world are part of Christ's family and therefore they not only belong to Jesus Christ, but they are one with Him as well.
Jesus calls His people His "friends" and "His beloved"
Jesus tells His "beloved" what He and His Father will do before They do it. Only, true believers are given spiritual eyesight to see and understand that they may be ready and prepared for the day of Christ's return.
All those who are not "born again" do not possess the spiritual eyesight to see this evidence. Sadly, Christ will come upon them as a "thief in the night".
Jesus speaks to his people through the pages of His word, the Bible.
His Spirit guides them "into all truth."
"Henceforth I call you not servants; for the servant knoweth not what his lord doeth: but I have called you friends; for all things that I have heard of my Father I have made known unto you."
God is the guardian of His secrets contained in the Bible and only He determines when or if His secrets are revealed. The Holy Spirit reveals to Christ's people the information needful for them not only to be ready, but also to warn the world, Christ is returning.
Armed with the vital information needed to know the day of Christ's return all true believers, as servants of God, are commanded to declare what Christ's Spirit has revealed. They must "blow the trumpet" and warn the world, Judgment is coming.

Can all of mankind understand that Judgment Day is coming?
Just as wise men of old sought to see the young Jesus, so too will the wise of today seek Christ before the end. "a wise man's heart (one who is born again) discerneth both time and judgment."
God promises His people they will be like Noah who was aware and ready for the day when the floodwaters of destruction came upon this earth.

What will take place ....
 Two events will occur. These events could not be more opposite in nature, the one more wonderful than can be imagined; the other more horrific than can be imagined.
 1. A great earthquake will occur... the Bible describes it as "such as was not since men were upon the earth, so mighty an earthquake, and so great." This earthquake will be so powerful it will throw open all graves. The remains of the all the believers who have ever lived will be instantly transformed into glorified spiritual bodies to be forever with God.
2. On the other hand the bodies of all unsaved people will be thrown out upon the ground to be shamed.
The inhabitants who survive this terrible earthquake will exist in a world of horror and chaos beyond description. Each day people will die until October 21, 2011 when God will completely destroy this earth and its surviving inhabitants.

What is Family Radio specifically doing to warn the World? Family Stations, Inc. broadcasts internationally in more than sixty-one different languages. Its programming can also be seen and heard worldwide on the Internet. Numerous billboards have been placed throughout the world warning of Judgment Day. While teams of volunteers carry literature concerning May 21 to many foreign countries. On top of this teams of RV caravans have been sent throughout the US to deliver this great message.

Why RV Caravans? In September of 2010 Family Radio developed a plan to send out teams of caravans consisting of recreational vehicles. The caravans travel into towns and cities across the United States warning of Judgment Day, May 21, 2011. Each member of the caravan project is a volunteer, who has dedicated his or her life to warn the people of the U.S. and boldly proclaim this very important message.

Is Family Radio the only group declaring this message? No! There are many other groups and individuals, sending out the warning of May 21, 2011. A growing groundswell of individuals and groups have become convicted of this message on each continent and are working hard to warn their neighbors, cities and countries.

Why Billboards?
Billboards have proven to be very effective. They are being placed in many U.S., Canadian and foreign cities, not only by Family Radio, but other organizations and individuals as well. Presently there are over 2000 billboards, posters, and bus posters throughout the world, with many going up weekly. The billboard messages are simple, and designed to clearly communicate the same message, Judgment Day May 21, 2011.

What are the listeners of Family Radio doing to prepare for that day?
Jesus gave explicit commands to His people as to how they are to behave until he returns. Jesus said "Go ye and teach all nations..." He also said to "occupy until I come." Believers who believe Christ will return on May 21 are commanded to warn the world and encourage concerned people to pray for God's mercy.

Will there be some sort of "gathering" before May 21, 2011? No. This message is proclaimed to individuals not to specific groups, religions or nations. Family Radio is not a church or religion.
Each person must be "born again" in order to be ready for Christ's return and be ready to be "caught up" wherever they live in this world.
Jesus said in Matthew 24:40-41 "Then shall two be in the field: the one shall be taken, and the other left. Two women shall be grinding at the mill; the one shall be taken, and the other left"

What if May 21 ends and nothing occurs? The Biblical evidence is overwhelming and specific, thoughcould be wrong. Christ's people can look with great confidence to this date because God promises His "beloved" He will not come upon them as a thief in the night.
God in His mercy has revealed the vital information needed to know the day. Judgment Day might occur 'very soon' because the bible declares it. Anyone whom God has not saved will arrive at that day with no hope for salvation. God warns simply the "door will be shut."

What should a person do when he or she hears this message?
* Cry out to God for mercy and fully recognize you are a sinner. One must approach God with a broken and contrite attitude, because after all every human being, without exception, is guilty before God.
Only God decides whom He will save and it is only Christ's 'gift' of salvation that can save one from destruction and the terrible events coming upon this world on May 21, 2011.
What do we say to all those who say Jesus will come as a thief in the night?
The Bible speaks of two kinds of people in the world. Those within God's kingdom he calls his "beloved." The other, much larger portion of the human race, God describes as those "without" or outside the kingdom of God.
Those "without" will say at the end of time "Peace and safety" These people will mistakenly believe all is well. But God warns, "then sudden destruction cometh upon them..."
The fact so many church leaders are insisting Christ will come as a "thief in the night" (that is, no one can know the day or the hour) is another very important Biblical 'sign' Christ's return is very close. Far too many people mistakenly presume they are at "Peace" with God and therefore in "safety."
Sadly, many assume no human being can know, because they mistakenly believe even Jesus himself does not know the day or hour of His own return.
The belief Christ will come "as a thief in the night" for everyone, including Christ's people, is the foundational basis for which most Christians, including church leaders and pastors reject May 21, 2011.
However, God has written in His Word he will tell his people exactly what he plans before he brings it to pass:
"Surely the LORD GOD will do nothing, but he revealeth his secret unto his servants the prophets."

God's "beloved" people are not in darkness that that day would come upon them as a thief in the night. God graciously has written in I Thessalonians 5 verse 4
"But ye, brethren, are not in darkness, that that day should overtake you as a thief."
What about all those in the past who predicted Jesus would come in their day?
Many religious groups and individuals throughout history have predicted Jesus' return, but they were always wrong. No theologian, no matter how learned or intelligent, could know the day because God had not revealed it. The scriptural evidence needed to know the exact day could not be known before 1988, the year the 'Church age' ended. The Bible indicates prior to this year that date could not be known.
Many Church leaders of the past looked at political as well as natural events to prove their predictions and they were repeatedly wrong.
God is the guardian of His secrets. The words needed to know the time of the end "are closed up and sealed till the time of the end"
Only Christ Jesus, the "Lamb," is able to unseal the Bible, and reveal what is needful to know the day and the hour of His return.

Didn't Harold Camping say that the world would end in 1994?
In 1992 Mr. Camping wrote a book entitled 1994? In that book Mr. Camping highlighted the abundant evidence pointing to 1994 as a probable year of Christ's return. Given the abundance of information pointing 1994 and the urgency of time, the book 1994? was written. Mr. Camping felt as a teacher, he must share the Biblical information he had found and warn the world.
Important subsequent biblical information was not yet known, so this book was incomplete. Mr. Camping warned there may be something he overlooked therefore the question mark was prominently placed on the title.
Mr. Camping wrote on pages 494 and 495 of the book 1994? he believed 2011 was the most probable year of Christ's second coming. Given the fact 2011 is the 7000 year anniversary of the flood, but he misunderstood Jesus' teaching in Matthew 24 verse 22 "except those days should be shortened"
At the time Mr. Camping concluded the period of "great tribulation" would be shortened from twenty three years, as the Bible teaches, to 2300 evening mornings or six and one third years. .

Mr. Camping wrote in 1994?:
"God appears to be declaring that this final tribulation period should be a certain length of time. If it were that length of time, it seems it would fit perfectly with God's plan of 7000 years. Judgment Day would be 2011 A.D.
But for the sake of the elect those day will be shortened."

Why is there no question now? In the nineteen years since 1994? was written the biblical evidence for 2011 has greatly solidified. Today there is no longer any question, May 21, 2011 is the day in which Jesus Christ will return.
What do you say to those who insist we cannot know the precise date of Judgment Day?
# For one to object to "One Day" one must have BIBLICAL AUTHORITY to do so. 

# Objections cannot be based upon consensus, traditions or fear. 
# God has given far too many biblical proofs for anyone to disregard "One Day" simply because he or she does not like it. # This date is not the product of the mind of one man or a group of men.
It is the culmination of study of the entire Bible, both the Old and New Testaments.
Every word written in the original Biblical "autographs" were dictated by God, therefore all words, numbers and sentences in these original writings are to be trusted as coming from God.

The fact that this date is the result of the synthesis of all of Scripture causes May 21st, 2011 to take on very sobering factuality.

It is no longer opinion, but a matter of fact.
May 21, 2011 is God's date. 

All other predictions are man's attempt to predict the end. 
So it becomes a matter of eternal life, or eternal death. 
One can no longer presume every coming day will be just another normal day.

Each person must come to entrust their lives to what God has written in His Word the Bible and plead to Him for mercy. Otherwise God will come upon them with unmerciful vengeance on  "One Day"


May YOU take this FINAL Warning....... seriously !


Hope to see you SOON..in Heaven ... Goodbye !
Kom GOU Here ...KOM !
To GOD ALL the Praise & Glory !


SHALOM

No comments: