Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Saturday, September 25, 2010

Geluk......... 'n Blykie op 'n Paradoksale teenstrydigheid.........

“Happiness is a butterfly, which when pursued, is always just beyond your grasp, but which, if you will sit down quietly, may alight upon you........”



Geluk..........Dis die vlietende immer-dartelende vooruitvlieg van 'n amper, -dog ontwykende 'skoenlapper'.......


Success is getting what you want........vs .......Happiness is enjoying what you have, ...... (despite & irrespective of your circumstances)


Geluk is hoofsaaklik & uitsluitlik gesetel in die 'verhoudings' wat ons het !
Wanneer ons basiese behoeftes bevredigd is: kos, klere, huisvesting........ , dan is die menigvuldiging  "accumulating of assets" 'n oefening wat geen noemenswaardige eksponensiele &/of permanente vervulling bring nie...........  [ Met sinvolle betekenisvolle verhoudings is dit egter WEL moontlik ]
Ek weet van baie 'rykkaards' ('"people of affluence") wat sielsongelukkig is.....


Sinvolle betekenisvolle verhoudings met eerstens.........God,  & tweedens, mens(e), vorm die basis van Geluk, latent-wagtend om in volle vervulling te kom.


Sou sodanige verhouding (in huweliksverband), 'n vlak van diepere intimiteit bereik na eksklisiwiteit (" permanent commitment") eers omonkeerbaar bereik is, neem 'n diesodanige verhouding, 'n dimensie aan van onvoorwaardelikheid; 'n menslik-ontmoontlike maar Goddelike Dimensie, wat slegs WERKLIK in volle omvang moontlik is met die aktiewe inwoning van die Heilige Gees in beide man & vrou .......
Die "What I'm getting out of........ the relationship" is dan minder belangrik & ondergeskik aan die bereidwilligheid om in oormaat te wil gee, sonder om iets terug te wil verwag/wil he........
Die eksponensiele vlak van bevrediging wat dit potensieel kan bereik is gekoppel aan die kapasiteit & mate van onselfsugtigheid & onvoorwaardelikheid wat elkeen van die partye instaat toe is &  teenoor elkander het (agv die aard & invloed van 'n Lewende God, deur die inwonende Heilige Gees in elk se lewe)


Ooordenking.........
Dis voorwaar weereens 'n paradoks soos herhaaldelik bevestig in die Bybel : Jy ontvang SLEGS deur allereers te gee..........jouself, onselfsugtig, onvoorwaardelik......
Die voorwaarde wat die 'kapasiteit-van-Liefde' bepaal,  is egter : "Tot welke mate ken jy WERKLIK Jesus Christus.....Intiem ? "


Shalom

No comments: