Daar sal altoos iets wees wat klaarblyklik in 'n mens se pad wil staan, -slaggereed om jou te wil pootjie...
...Nog 'n struikelblok om allereers uit die weg te ruim...
...Meer gevaar wat luimer op die horison...
Dít is die realiteit van daaglikse bestaan !
Daar is egter méér in die Lewe as om elke bergpiek triomfanklik te wil uitklim &/of om in elke argument die laaste sê te mag hê...
Geniet die 'ter plaatse' uitsig....
Ontspan te midde van die 'wagtende take' -sonder om alewig skuldig te wil voel...
Sukses (van welke aard) is egter Betekenisloos sonder gepaardgaande Blydskap !
Shalom....& Maranatha
No comments:
Post a Comment