Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Sunday, February 26, 2017

STEM van Suid-Afrika......? / CALL of South Africa..... ?



C. J. LANGENHOVEN het die woorde van Die Stem van Suid-Afrika, 
by die eetkamertafel van 'Arbeidsgenot', in 1918 geskryf. 
Dit het eers net uit drie verse bestaan, maar op voorstel van verskeie persone het hy die slotvers (4e Vers), later bygedig.....

M. L. DE VILLIERS het in 1921 die woorde getoonset. 
In 1936 het die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK), hierdie toonsetting as die volkslied aangewys. 
In 1957 is Die Stem deur die Eerste Minister tot enigste amptelike volkslied van Suid-Afrika verklaar.

Dit het toé die simbool geword van 'dit' wat ‘n volk (van toe), verenig het..... 
Sedert Steve Hofmeyr begin het om dit gereeld in die openbaar weer te sing, het hy die een 'drag slae' na die ander daarvoor gekry...... (d.i. felle kritiek uitgelok...)

Waarom is DIE STEM VAN SUID-AFRIKA so ‘n 'sensitiewe' kwessie?




Die Stem is tot ‘n groot mate die simbool van die 'waarheid', -die siel van ‘n volk –die verdoeseling van ‘n leuen' waarmee ‘n hele volk onder valse voorwendsels mislei is..... 
En soos wat Die Stem die simbool van die waarheid is, is die simbool van hierdie leuen: 'Nkosi Sikelele iAfrika' ! 
Die twee liedere wat direk teenoor mekaar staan, maar nóóit 'in harmonie' saam kan bestaan nie....want beide verteenwoordig onversoenbare uitgangspunte, want lynreg teenoor mekaar staan... d.i. 'Lig' vs 'Duisternis'!

Om te verstaan in watter mate die sing van De Stem -die liberalis en die nuwe 'regime' ontstem, kom ons gaan kyk eers na die 'herkoms' van 'Nkosi':

Uit die gryse geskiedenis van Afrika leer ons reeds dat Nkosi die oudste seun is van 'Mina Mamo Wê', (d.i. "die vrou wat uit die boom gekom het....") 
Nkosi is die eerste voorvadergees.... 

Om te bid tot Nkosi & om te sing: 'Nkosi bewaar Afrika'.... 
-wanneer ons voor ‘n rugbywedstryd op aandag staan, 
-om ons kinders op skool liedjies te leer soos Piet Smit se “Jesus is die Groot Nkosi” 
..... Is ‘n 'gruwel' voor die aangesig van God. 
In Levitikus 20 sê Hy uitdruklik: 
'Dit is ‘n gruwel voor die Here om dooies te raadpleeg....' 
Jy mag nie die geeste van gestorwe voorvaders aanroep nie! 

Die Afrikanermens glo nie 'tradisioneel' -in voorvaderaanbidding nie!
Volksvreemde 'voorvader aanbidding & verheerliking' staan lynreg oppinerend teenoor die 'Christelike' - herkoms van ons as Afrikaner/Boere-nasie ...!

Ons heelhartige saamsing & gevolglike ondersteuning / onderskrywing van dít wat ons sodanig sing, by geleenthede waar 'die voorvaders' met die sing van hierdie lied vereer word, -maak ons derhalwe ewe aandadig aan sodanige verheeriliking v.d. 'voorvaders' .....!

Het die Afrikanervolk van ons tyd nie verbysterend 'Godsdiens-verward' geword nie? 
Ons stel 'Nkosi' (– die groot voorvadergees), -gelyk aan ons 'God' :"Die Almagtige God van Hemel & Aarde"... ?
En dan lag ons wanneer ons lees hoe die volk van Israel hulleself stukkend gesny en klere geskeur het voor die altare van Baal en Asjera.... 
Ons doen deesdae ewe gedwee nét soos die Israeliete mee, -voor die aanvang van Internasionale Sport kompetisies, ( bv. rugby en krieket), met die lofsang aan die voorvadergeeste...... 
Hoe het ons as historiese Christenvolk so ver geval...of is dit net 'onkunde' ?

Wat leer die godsdiens van Nkosi? 
Dit leer 'Ubuntu': 
"Ek is mens slégs deur ander mense...." 

As dit met my sleg gaan is dit ander mense se skuld. 
Wanneer Shaka se ma sterf, roep hy die toordokters, die predikers en profete van Nkosi en vra: 
"Wie se skuld is dit dat ek hartseer is?" 
En hulle verklaar dat Nkosi die koning hartseer maak deur die swangerskap van vroue. 
In een nag van waansin laat Shaka 6000 swanger vroue en dragtige koeie lewend aan stukke kap, omdat hulle die oorsaak van sy hartseer is. 
Dit leer 'Nkosi' hom....... 
Dis die les wat hy leer van ‘n god wat vandag in ons land voorgehou word as gelykwaardig aan die ware God, -nee, inderdaad, as net ‘n 'ander naam' van die Ware God!

Nkosi sê: 
"Ek is mens voor ander mense en deur ander mense. As ek vooraan loop, is dit deur die toegewing van ander mense en daarom is ek beter.... "

Daarom klou Mugabe verbete aan sy mag, hy leef uit die geloof van Nkosi. 
Daarom kan ‘n swart regering in Suid-Afrika nie die konsep van demokrasie verstaan nie, hulle leef in die geloof van Nkosi. 
Daarom word bejaarde witmense op plase uitgemoor, want die leer van Nkosi is: 
"As hulle wat die sinnebeeld van Apartheid is, doodgemaak is, sal die sonde uitgevee wees..." 
Slag die swanger vroue, want hulle maak my hartseer, sê die koning. 
Vermoor die boere, want hulle laat my dink aan swaarkry – dis wat gesing word omdat dit geglo word. 
Julius Malema verdedig die geloof dat die simbool van smart, eerder as die oorsaak, verdelg moet word voor die hof…hy wil oprui deur sy liedjies, hy wil bloed sien! 
Jacob Zuma sing: “Bring my masjiengeweer!” 
Is dit enigsins anders as wat Dingaan wou in 1838? 
Ek glo nie so nie….dis presies dieselfde in onderliggende konteks, -net in 'n latere tydsvak !

Nkosi sê: "Sonde is buite die mens..."
 Maak die ander dood, want hy is die oorsaak van jou sonde. 
Die sonde heiervolgens kom derhalwe van buite.....! 

Kan u vir u voorstel dat die ware God my sal straf vir ‘n ander se sonde? 
Dat die ware God ‘n ander mens sal blameer wanneer ek ongehoorsaam is en my dan toestemming sal gee om teen daardie ander mens my te verhef en hom dood te slaan? 
Nie my God nie! 
Maar Nkosi sal.....

En hoé is Nkosi nie oral nie...! 
In kinderliedjies, op Gospel CD’s, in die volkslied, as ornamente in ons voorhuise. 
Hierdie houtbeeldjies wat die smouse op die sypaadjies verkoop – gaan kyk maar mooi...
En dan lag ons vir die Tokkelossie-geloof van ons swartmense! 
Ons lag hulle uit daarvoor, maar ons sit vir Nkosi en 'Mina Mamo Wê' op ons koffietafels neer omdat die “ethnic interior look” hoogmode is!

Die gelowige wedergebore verbondskind wat die suiwer en ware Christelike leer uitleef, kan hom nie versoen met die Nasionale volkslied nie. 

Hoor wat sê dit:
"Nkosi sik’lele iAfrika
Ma’o phakamiso umkhondo lwayo"

.......dit is / overgesetsynde......
“God seen Afrika, kom lig die volk op na U…”
Letterlik vertaal: 
“Kom haal ons uit die sonde en neem ons tot by U.” 

Dit is mos gewoon ‘n 'drog-teologie'. 
Die mens se sondetoestand is nie God se skuld nie – dit was ons eie dwaasheid. 
Daarom kan ons mos nie verwag dat God ons moet uithaal nie. 

Die enigste wáre oplossing vir die penarie waarin ons ons bevind is :
Ons moet mos eers ons eie sonde besef en dit bely en dan VRA dat God ons daaruit verlos. 
En God doen dit deur in die gedaante van Sy Seun, Jesus Christus (alleen) HIERHEEN te kom 
....Níe deur ons te verhef tot Hemelse status nie. 

Dit is wel wat Nkosi – die voorvadergees doen.... 
Want, sê die Nkosi-teologie – sonde is ander se skuld, daarom moet die voorvaders se wysheid ons red! 
Ons aanbid ‘n afgod – en ons weet dit nie!

Ons moet nou vir eens & vir altyd  ons oë en ons ore begin oopmaak vir wat werklik onder ons neuse aan die gang is, & ons 'klein gemaksones' verlaat en ons 'geriefies en plesiertjies' eers agterlaat om te fokus op wat belangrik is...-voordat ons dit in elk geval verloor. 
bv. Naweek na naweek word ons deur die 'media' (o.a.RSG) oordonder met 'Rugby'....
Ons 'skreeu' ons frustrasies & ergenis oor die afgelope week se 'negatiewiteit' uit... vir 'ons span'.
Na die 'oordosis' van pseudo-afleiding van die naweek, -is die komende week se 'chaos' "tog nie so erg nie", & ons lewe van naweek-tot-naweek met die 'hoop' dat 'dít daarbuite', -tog nie met ons sal gebeur nie.....! 

Ons kan nie meer net stamelend die paar woorde van Die Stem van Suid-Afrika wil saamprewel by 'n 'lank vergete' Geloftedag op 16 Desember eenmaal 'n jaar, -en dink ons het ons deel gedoen om darem daar te wees nie. 

Om hartstogtelik te verklaar: "Die Stem is my enigste volkslied! " ......is lankal nie meer genoeg nie. 

Enigiemand kan ‘n lied sing...die vraag is: "Kan jy dít wat jy sing..... 'UitLééf '....? !" 

Ons sal die Siel en Betekenis van 'Die Stem van Suid-Afrika' in die Christelike konteks moet begin uitleef. Ons moes al lankal....!

"Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug"  Ef.6:6 (Afr'53)

"Ons veg nie teen mense nie, ons veg teen bose geeste en hulle leiers. Die mense van die wêreld luister na geeste, maar ons veg teen slegte geeste in die lug. Ef.6:6 (ABA)"

"Dis nie ’n oorlog teen gewone mense nie. Ons moet teen die onsigbare geestelike magte van Satan veg. Hulle hou hulle sterk hier op aarde en doen bose dinge, maar kom eintlik van oral af. Sorg dat julle al die wapens reg hou wat God vir julle gegee het sodat wanneer die bose magte op julle toesak, julle nie ’n duim vir hulle hoef terug te tree nie. Met al sy aanvalle en dinge sal die duiwel net mooi niks aan julle kan doen nie. Julle sal die wenners wees" Ef.6:6 (DB)

Mag God ons deur Sy Almagtige Krag & Bystand & Sy immer-teenwoordige Heilige Gees, -daartoe onderskraag & ons Geloof -wanneer in vertwyfeling versterk....
In Jesus Christus Naam....& tot Sy Eer .....alleen !

Shalom .... & Maranatha

1 comment:

Henry said...
This comment has been removed by a blog administrator.