Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Thursday, December 31, 2009

2009~2010 ........?

'Quo Vadis'.....

In vergeteldheid..... die vlietende Gedagtes oor die reeds-gestorwe dae van 2009....
Die Gemis-van-elemente-van-voluit-volmaak-menswees, nie-meer pynlik naby....,
Ter nagedagtenis, -in Dankbaarheid aan die 'Sameloop van Gebeure' van die dae van gister-se-gister; helpend mee om 'n vergenoegdheid te skep oor die seeninge-in-Genade, mildellik toebedeeld...
Dog Hoopvol, in Verwagtig met 'n Geloofs-oog se uitsien na 'Gewaarborgde', -2010 se Goddelik-ingrypende Verrassings net ommie draai....!
Dankie vir jou 'aanwesigheid in my 2009, dit was van 'veel betekenis' ! 
Shalom

--------------------------------------------------------------------------------------
'Quo Vadis'......

In reminiscence the bygone days of 2009, left a slight odor of the missing aspects of Full-Human incompleteness in a not so frail memory of a distant past.....
In Gratitude the culmination of events, create a Contentment for the Blessings in Abundance, received only but in Grace....
In Hope, the Expectation through the 'Eyes-of-Faith' are fixed on God's miraculous Guaranteed Intervention in 2010 !
Thanks for "YOU", - 'Being There & Present' in my 2009..............
You DID made a significant difference.....!

Shalom

1 comment:

Anonymous said...

Dankie vir jou fantastiese insigte en die inspirasie van jou volgehoue getrouheid en positiewe uitkyk ten spyte van baie teenslae. Danksy jou kon baie mense veel nader aan God kom, en hoe 'n pragtige geskenk en seen kon dit nie wees nie? Natuurlik gaan 2010 wonderlik wees, want jou lewe is die gevolg van elke stappie wat jy neem, en jou stappies is nie altyd logies nie, maar gewoonlik vreeslik interessant! Beste wense vir 'n jaar vol vreugde, geluk, vervulling en sukses, en natuurlik, alles wat jou hart boordevol met liefde maak. Baie lief vir jou...