Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Monday, March 25, 2013

Die "sin" van die Lewe........

"The Meaning of Life is....to give it 'real meaning'.."

Die Lewe het begin 'sin' maak ..........

.... toe ek by die Here se Voete by die Kruis, myself 'gevind' het; -gestroop van alle betwisbare sekerheid & 'leeg' in myselwers;

.... toe ek in iemand se 'dowwe ooge' kon kyk & mee kon praat sonder om terugvoer enigsens te verwag;

.... toe ek in 'n 'oumens' se afgeleefde se ooge kon kyk & onbevange kon groet met 'n bemoedigende woord sonder om teruggegroet te word;

.... toe ek vir die vuil uitgeworpene ' jammerte' kon voel, -wetende dat 'Genade' die enigste verskil is om nie ook ook maar net 'n produk van dryfsand-omstandighede te wees, -moeilik tot ontmoontlik om alleen/self vanuit los te beur;

....  toe ek kon opkyk & 'n ge-opende 'Hemel' bokant my kon erken & visualiseer, & op die 'horison' 'n 'Opgestane Christus' kon waarneem, wat begin verrys het.....

..... & ek het geweet dat elke verdere dag & 'asemteug'  maar net 'n 'Geskenk' is wat kosbaar is & in "Gratitude" gewaardeer & benut moet word!

Shalom & Maranatha

No comments: