Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Wednesday, February 08, 2012

Bad things ...do happen ? / "Teespoed & Swaarkry" ?



Gedagtig aan Job in  Job 42.....(van die Bybel)


Die teespoed tref ons NIE omdat God dit NIE raaksien, NIE omgee, of NIE magtig genoeg is, om ons daarteen te beskerm nie.......
Nee, daar gebeur slegte dinge, omdat ons in 'n gevalle wereld daagliks leef, 'n wereld waarin beide gelowiges & ongelowiges intens geraak word deur die tragiese nagevolge van sonde;  sommige voorbedagte dade, andere slegs maar die slagoffers vasgevang in die kettingreaksie van die omstandighede wat 'die gepleegde dade' veroorsaak.


Die Gelowige se  (Hoop) /Troos is..... 
God laat die slegte dinge vir ' n tyd lank toe, -hoewel Hy dit in Sy Raadsplan vir Sy 'kinders' alles in die langeduur ten goede laat meewerk (Rom 8:28)


Ons het geen antwoord (hier op aarde), waaarom Hy die bose sou toelaat nie, -maar as Gelowiges, kan ons daarvan seker wees, dat HY Almagtig is & weet wat Hy doen........


Derhalwe, soek jou Krag & Vertroosting dan by God, ten tye van beproewing & skynbaar onoorkombare probleme.
Slegs DAN sal jy 'n Liefdevolle Vader vind, wat baie graag Sy Liefde & Genade (Grace & Mercy) aan jou 'kindskap' wil bewys......
AS jy op HOM VERTROU, ongeag hoe haglik jou omstandighede ookal mag wees, -SAL jy die Oorwinning in Christus Jesus behaal, met die 24/7/365-Hulp van die Heilige Gees !


As die Drie-eenige God 'n mens se Fondament is, kan hy nooit van alles gestroop word nie !
When you carry "the Bible", Satan has a headache, when you open it, he collapses, when he sees you reading it, he loses his strength, & when you stand on the Word of God, Satan can't hurt you!


Wat 'n heerlike Gedagte van Hoop (op 'n Ewigheid  wat voorle van ' Lekkerkry' !
Wat 'n Voorreg, 
.......- veral midde-in vandag se (tydelike) swaarkry ?
Ons mag dan maar daagliks, tree vir tree, met " Joy" in ons hart & gemoed, voortbeur, want Hoop op Redding, is net maar 'n 'katspoeg' ver...  


Shalom

No comments: