Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Sunday, November 13, 2011

MISCELLANEOUS : "Treasures for TODAY" / 'Pit-kos' in Woorde ..........ter Nadenke...DAAGLIKS !



Live ...'IT' ...Daily ! 
Mag jy dit ter harte neem & daagliks LEEF........ !


"The 'Puzzle of Life' is 'ours' to Discover EVERY day.... & then put away, to  continue anew , Tomorrow! " HJ

Epitaph on a tombstone :
" I Tried everything twice. Loved it both times!"
Try EVERYTHING at least once, -if you liked it, 2x / Twice..! 

* Keep only cheerful friends.
The grouches pull you down.
(Keep this in mind if you are one of those grouches!)

* Keep learning:
Learn more about the computer, crafts, gardening, whatever...
Never let the brain get idle.
'An idle mind is the devil's workshop.'

* Enjoy the simple things.

* Laugh often, long and loud.
Laugh until you gasp for breath.
And if you have a friend who makes you laugh,spend lots and lots of time with HIM/HER.

* The tears happen: Endure, grieve, and move on.
The only person who is with us our entire life, is ourselves.
LIVE while you are alive.

* Surround yourself with what you love:
.......whether it's family, pets, keepsakes, music, plants, hobbies, whatever..
Your home is your refuge.

* Cherish your health:
If it is good, preserve it.
If it is unstable, improve it.
If it is beyond what you can improve, get help.

* Don't take guilt trips..
Take a trip to the mall, even to the next county,to a foreign country, but NOT to where the guilt is.

* Forgive now those who made you cry. You might not get a second chance..

* Tell the people you love that you love them, at EVERY opportunity.

* 'n Gebed is nie soos 'n "spaarwiel" wat 'n mens slegs gebruik wanneer jy in die
Moeilikheid is nie; dit is jou "stuurwiel" wat jou deur jou lewe in die rigting op die
Regte pad stuur.

* Het jy al gedink hoekom het 'n voertuig so groot WINDSKERM en slegs 'n Klein
truspieël?
Omdat jou VERLEDE nie so belangrik is as jou TOEKOMS nie.
So Kyk vorentoe en beweeg aan.

* Vriendskap is soos 'n BOEK. Dit neem 'n paar sekondes om 'n boek te verbrand,
Maar dit neem jare om dit te skryf.

* Alle dinge in die lewe is TYDELIK.
Wanneer dit goed gaan, geniet dit.
Dit gaan nie vir ewig aanhou nie.
Wanneer dit sleg gaan, moenie bekommer nie,want dit sal ook nie vir ewig aanhou nie.

* Ou vriende is soos GOUD!
 Nuwe vriende is diamante!
Wanneer jy 'n diamant kry, Moenie die goud vergeet nie!
 Diamante het altyd goud nodig om te set.

* Soms wanneer 'n mens hoop verloor dink jy dit is die einde, GOD glimlag Dan daar
Bo en sê, "Kalmeer, my geliefde, dis slegs 'n draai in die pad en nie die einde van
Die pad nie!"

* Wanneer GOD jou probleme oplos, het jy geloof in sy bekwame vermoë; wanneer
GOD nie jou probleme oplos nie het HY vertroue in jou bekwaamheid.

* 'n Blinde vra op 'n dag vir Paulus "Is daar iets erger as om jou sig te verloor?" Paulus
Antwoord "Ja, om jou visie in die lewe te verloor."
Drome ...
Aspirasies...

* Wanneer jy vir ander bid, luister GOD na jou en seën hulle!
Soms wanneer jy veilig & gelukkig is, onthou dat iemand Anders vir jou gebid het.

* Bekommernisse neem nie die moeilikhede van môre weg nie; dit neem die vrede van
Vandag weg.

Shalom

No comments: