Selfs die voortreflikste persoon onder ons sal
soms misluk.....soos ek alle vele kere self gefaal het....
Toe John D. Rockefeller die hoof van die Standard Oliemaatskappy
was, het een van die uitvoerende beamptes 'n fout begaan wat die maatskappy 2
miljoen Amerikaanse doller gekos het.
Almal het verwag dat die skuldige
afgedank sou word, maar hy is nie.
Rockefeller het gaan sit en 'n lys van die
persoon se goeie hoedanighede en sterkpunte gemaak - ook die feit dat hy op 'n vorige keer die maatskappy gehelp het om die regte besluit te neem en hulle sodoende 'n
groot wins gemaak het.
Dit sou in hierdie 'geval' heel regverdigbaar gewees het ..."to dispose of such 'bad person' , -permanently! ", -sal ons menslike redenasie tog wees.........
Mense is te kosbaar in 'God se oe' om net te laat verlore gaan; -hoeveel te meer behoort dit nie -(gesien in die lig van ons eie onvolmaaktheid), nie ooit 'n opsie te wees " to permanently dispose of a person..." !
ANY Divorce - is such a ruthless act of disposal....
Fueling hatred, by driving a wedge between parent and children is such an act of disposal...
The irreparable harm that such a victim is being left with, --can only be removed by the Grace of a Forgiving God, -only IF you are able by miraculous Godly intervention, to beg for Forgiveness by the one you've harmed, yourselves...!
Don't fall in the trap of thinking, you are 'bigger & superior to God in your meager 'on-sided' judgement of fellow men........
May God have Mercy on those that haven't recognized & pleaded for Gracious Forgiveness of their Sins in the disposing of others.........
Een van die maatskappy se senior beamptes het later
gesê, 'Telkens wanneer ek in die versoeking is om iemand uit te skel, dwing ek
myself om te gaan sit en 'n lys van die persoon se goeie hoedanighede saam te
stel.
Wanneer ek klaar is, het ek die regte perspektief en het my woede reeds
afgekoel.
Hierdie gewoonte het my talle kere daarvan weerhou om een van die
lewe se duurste foute te maak, naamlik om my humeur te verloor.
Ek kan dit ten
sterkste by almal wat met mense te doen het, aanbeveel.' Dus, voor jy
oorhaastig gevolgtrekkings maak, stop en vra God om wysheid, gaan sit en maak
'n lys van die persoon se beste hoedanighede.
Daarna sal jy dikwels tot 'n
ander gevolgtrekking kom.
Een ding staan egter vas, jou gesindheid sal reg wees
en jy sal nie dinge kwytraak waaroor jy later bitter spyt sal hê nie.
Lees die Psalms......
'Ek sal bedag wees... en nie
sondig met wat ek sê & wie ek oordeel nie...'
Shalom
Impressions ....to Ponder on? These 'writings'represent the "person behind the eyes" These are merely 'Glimpses in my Soul' of some of the things I do treasure, & care for.... Breathings of my Heart..' Die oorsprong hiervan kom uit 'n verskeidenheid van bronne. Enersyds is dit herinneringe oor 'wat belangrik is', -vir eie gebruik. Andersyds kan andere wat dit van waarde vind ook dit hulle s'n maak.Type TOPIC in, -below at "Search"
Pages
Search "Moose Chronicles".....for :
Labels
Encounter with GOD
(347)
Daily Life
(331)
Relationships
(245)
Work related
(63)
Travel - Adventure
(8)
No comments:
Post a Comment