Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Saturday, November 21, 2009

Morele Moed

Die grondslag van alle 'karaktereienskappe....

Om teen die algemene neiging te gaan & op te staan vir dit wat 'reg  & edel & die korrekte optrede' is.....
Die Bron daarvan ?
Hoe kry jy dit reg ?
via...die oorsprong van alles wat Goed is.. Jesus Christus wat via die Heilige Gees 'mens' daartoe instaat stel....

Dit verg : Ware Moed "Courage"

No comments: