Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Wednesday, November 11, 2009

Drome.....Presipiteerd in HOOP !

Mag my Drome... die wees
soos een, -wat steeds
Geloofd-innie-Waarwordende ‘Waarheid van die Gees’
Betekenisvol....
in onvolmaakte ‘Dwaling van eie gees‘
dog afgemete deur Tyd & Ruimte
onverpoosd nog....
steeds Soekend is,
maar tog nie-Strompelend,
in afgemete tred,
Koersvat,
in Vaste Versekering van die Vergeteldheid....
voort……

Dankie, Heilige Gees
…..vir jou ‘Goddelike’ Begeestering
van my 'menslike' gees...

Sela

No comments: