Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Saturday, December 03, 2011

Will of God............. 'Maybe'...?

Salomo het gesê........, 
'As jy heeldag na die wind kyk, sal jy nooit saai nie. En as jy na die wolke kyk, sal jy nooit oes nie' (Prediker 11:4). 


Met ander woorde, moenie vir die ideale omstandighede wag nie - jy sal nooit iets aanpak of regkry nie. 
Ja, dit sou wonderlik wees as God altyd spesifieke opdragte gee.



Hy gee egter dikwels 'n gedagte of 'n indruk wat in jou gemoed begin groei en daar bly. 
Jy begin dan voel dat dit miskien is wat God wil hê jy moet doen. 
Ons verkies egter 'n gewaarborgde uitkoms (en inkomste). 
Ons is gemaklik met absolute sekerheid, sonder enige moontlike gevaar of mislukking. 
Jy gaan egter meer dikwels dalk in jou lewe teëkom as waarborge. 


Dis juis daardie onsekerhede wat jou geloof, vasbeslotenheid en moed versterk.

Jer. 31:31-37 

Heb 8:1-13


Shalom

No comments: