Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Friday, November 18, 2011

Prioriteite.........

There 's a DAILY struggle in our life's to differentiate between the URGENCY & IMPORTANCY ....of a matter!



Doing things that results in Survival (that is imminent), -many a time borders on acts of stupidity that are Irreversible & to our detriment! 

'n Duidelik beeld van waar jy jou bevind en waarheen jy wil gaan, -help jou bepaal wat jy moet doen. 
Ons word almal voor (vrywillige!) keuses gestel.......
Gaan jy dit kies wat jou nader aan jou doelwit bring of verder daarvan verwyder? 
As jy nie eens die doel van jou lewe begryp nie, hoe kan jy die regte keuses uitoefen? 

'n Helder visie is nodig om jou prioriteite te bepaal. 

'Dis ironies dat dit juis die persoon is wat in God se Naam optree, wat die moeilikste tyd kan maak vir Hom. 
Jesus se ouers het Hom in die kerk 'verloor' en hulle was ook nie die enigste... nie.' 

1. 'Ons moet ons eerstens volkome aan Christus toewy, dan ...
2. aan mekaar in Christus, &....
3.  uiteindelik aan Christus se werk in die wêreld.' 

Die beste manier om te wéét wat die allerbelangrikste is, is om Gebed en die Bybel voorrang in jou lewe te gee.

Shalom

No comments: