Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Sunday, November 20, 2011

"Counselling" / Beradings-Brokstukkies van Hoop vir Flentermense..... 'Wat' werk ?, Wanneer ? , Hoe ? & Waarom...?




'Waarom' is daar soveel krete om hulp om die 'Pyn- van-verlies' te verwerk & te oorkom.... Oorsake?

* People are driven by the desires and motives of their hearts (& we need to be honest with ourselves....)
Much heartache, rejection, pain, addiction, abuse, trauma, depression, wrong decisions, wrong friends and mistakes took 'each one of us', in some or other way -down a road, -I pray others won't have to take by choice....

* Mense kom na berading met 'n versugting en 'n verlange na verandering; dikwels vasgevang in omstandighede wat té véél geword het'; kwaad; ongelukkig en moedeloos, met stukkende verhoudinge & gevoelens in skerwe....

* Alle swaarkry en lyding is die gevolg van die 'sondige &/of uitermate stresvolle' bedelings wat 'n alledaagse verskynsel in ons daaglikse lewenswyse geword het......

* Mense leef toenemend meer agter maskers en mure van selfbeskerming.
Mense ervaar vandag dikwels: wanhoop i.p.v. hoop, verslawing i.p.v. vryheid, vrees i.p.v. liefde, 'n reis na nêrens i.p.v. 'n reis na êrens, 'n soeke na God i.p.v. 'n leef vanuit die feit dat God na ons gesoek het en ons gevind het.
Geloof, hoop en liefde word vervang deur allerlei vrese, angste en wanhoop.
'n Dolle gejaag na wind.
Dit is kompleet asof die mens nooit tot rus kan kom nie. Hy/sy is kliphard besig om "te probeer".

Aspekte  ("knowledge"), waarop sukses (in teorie) gebasseer is (mits dit toegepas sou word)....

The Bible is the Designers' "Owners Manual for Living" given to us by God Himself. 
It contains guidelines for every problem, situation, circumstance and problem a person may encounter. 
God instructs us to live according to His rules. 
A large percentage of problems are brought on ourselves because of disregard for the rules set for us.

We need to be rathers Lovers of God than 'sold-out'-lovers of pleasures of the flesh !


* Enige persoon in nood gehelp kan word deur hom te lei om totaal op God, en Sy groot plan met ons lewens, te fokus, met die Bybel as bron op grond van ....
2 Tim 3:16: Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ’n regte lewenswyse te kweek.


* As my 'dade' ooreenstem met my liefde vir Jesus, myliefde vir my medemens sowel as my liefde vir Sy Woord (Sien Marus 12: 28~34)


Bybels-gefundeerde metodes.


* Bely my afhanklikheid van die Here : 
Ef.1:17  - " ... dat die God van ons Here Jesus Christus – die Vader aan wie al die heerlikheid behoort – aan julle(ons) geestelike wysheid en insig sal gee deurdat julle(ons) Hom persoonlik ken. Mag God julle(ons) harte so verlig dat julle (ons) sal insien watter wonderlike vooruitsig sy roeping inhou."


* Plaas my Vertroue in Hom vir die Positiewe Resultate/ Genesing van elke 'poging' tot oplossing/berading van elke stukkende hart en gemoed.


* Aanvaar/ontmoet die 'flentermens' waar hy is, as mede Beeld-draer van God, met liefde en empatie, sonder ’n eie agenda, maar onder leiding van die Heilige Gees. 


* Wek die begeerte by die 'flentermens' om sy/haar swaarkry volgens die wysheid van God soos ons dit te wete kom in en deur sy Woord, te beoordeel. 


* Begryp die 'sin van sy bestaan' uit ’n Bybelse perspektief, ten einde hom te laat streef na die Vrede van God wat alle verstand te bowe gaan (Fil 4:6). 
Dit beteken dat hy uiteindelik en opnuut sy sekuriteit, waarde en die doel van ons bestaan in God se onpeilbare liefde en Christus se verlossingsdade moet verstaan (& daagliks beleef...). 


* 'n Deurentydse proses van verstaan van ons dryfvere; die aflê van ons valse gode en die opneem van Sy juk (heerskappy) om weer Sy beeld (heerlikheid) en lig te kan weerkaats. Dan is ons waarlik vry en beleef lewe en dit in oorvloed. 
Wanneer ons insig in ons eie motiewe, denkpatrone en dade bekom, kan ons doelgerig ‘n verandering maak om by God se doel uit te kom


Oplossings lê nie in gedragsverandering of omstandighede wat verbeter nie, die verandering vind in sy/haar hart plaas.
Ef. 2:3 - " ... ons gedrag bepaal is deur ons sondige begeertes. Elke sondige wens wat in ons gedagtes opgekom het, het ons sommer gedoen. Soos die ander mense was ons vanself sprekend vir God se vreeslike straf bestem. Maar God se onverdiende liefde is oorvloedig. Die liefde waarmee Hy ons liefhet is so groot dat toe ons verkeerde lewe ons geestelike dood veroorsaak het, het Hy ons saam met Christus lewend gemaak."
Die Bybel wys vir ons dat die menslike hart skelm en bedrieglik is en dat niemand die hart kan ken nie. (Jeremia 17:9) 
Net God weet wat in 'n persoon se hart aangaan. 
Die Heilige Gees kan deur middel van Sy Woord tot die mens se diepste gedagtes en motiewe deurdring en die menslike hart verander en sy denke vernuwe. (Heb 4:12; Rom 12:2)
Paulus verklaar met lofprysing ,wie God is en wat Hy gedoen en beplan het: 
Ef.1:3, :7, :11 "Prys ons goeie God, die Vader van ons Here Jesus Christus voortdurend, want Hy is wonderlik goed vir ons! Deur wat Christus gedoen het, het Hy al die geestelike skatte wat daar in die hemel is, verniet aan ons gegee." 
"Deur wat Christus gedoen het, is ons verlos. Hy het Sy lewe vir ons gegee. Ons oortredings is vergewe omdat God die rykdom van Sy onverdiende goedheid in oorvloed aan ons gegee het." 
"Deur wat Christus gedoen het, het ons ook deel van God se eie volk geword. Ons was vooraf daartoe bestem! Dit was God se doel. Hy het alles laat uitwerk soos Hy dit beplan het en wou gehad het."


‘n Holistiese hulpmetode (gedrewe deur  'passie'om mense in nood te wil help), behoort gevolg te word, wat die denke, liggaam, hart en gedrag ten volle omvat. 


* Jesaja 58 is God se opdrag aan ons om mense van hul juk te verlos, om hulle nie aan die noodlot oor te laat nie. 
Daar is so baie gelowiges wat in hierdie juk vasgevang is, en dit is ons opdrag om hulle te help
God word daardeur verheerlik, sy Koninkryk bevorder en van sy Waarheid in liefde spreek – ‘n Bybelse beradingsmodel wat my naaste in liefde dien, in gehoorsaamheid aan God tot Sy eer.


"Skills" wat werk in die 'realiteit van toepassing' in praktyk ........

* To live my life everyday in a way that will draw people to me and to be an ambassador for Christ everywhere I go and in everything I do and say.

* In Isaiah 61:3 the Bible speaks about giving to..... 'those who mourn a garland of beauty instead of ashes'.
We can let our 'ashes' (heartache, disappointment, hurt, unforgiveness, anger etc.) be turned into something that is beautiful if we “give” it to God!

* God has used past pain and hurt and turned it many a time, into a person's, 'personal calling & ministry' – to assist others by being God's hands and feet in a hurting world and bring healing and restoration in other people's lives.
Each of us has a calling to fulfill and live out daily!
To show people who are hurting or in trouble what God says about their situations, helping/coaching them to follow the right path

* God dra 'slagoffers van gebeure' dikwels deur hul eie ervarings van verlies, pyn & herstel, om dan daardeur toegerus te word om medemense in soortgelyke situasies, effektief te kan bedien met kennis, insig en die Woord, gelei deur die Heilige Gees.

* Ons kan Christus met vreugde volg, tot Sy eer lewe en verseker weet: Ef.1:8
" Dit is mos die onverdiende goedheid wat julle gered het toe julle tot geloof gekom het. En julle geloof kom nie uit julleself nie, maar is 'n gawe van God ... want ons is God se handewerk. Hy het ons in ons verhouding met Christus Jesus só gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe." Ef.5:9 - "Sing en jubel met julle hele hart tot eer van die Here"


* Geen mens kan enigiemand anders 'verander' nie. 
Elke Gelowige se verantwoordelikheid is, -om te plant en nat te lei. Dit is God wat laat groei. Elk verteenwoordig God by persone in nood, -as God se ambassadeur en die instrument in God se Hande is, waardeur die Here Homself en Sy Genade bedien, -sodat Sy Genesende krag alreeds hier op aarde ’n werklikheid kan word.
Die primêre taak is om die waarheid te praat, en daardeur skep die Heilige Gees die ruimte waarbinne God self die verandering sal bewerk. 
Lewensvaardighede groei uit gesonde wortels.....
Wie is God? 
Wie is ek vir God?
Wie is eintlik God? 

Kyk ek na God deur my omstandighede? 
Kyk ek na my omstandighede deur God?
As instrument in God se Hand is dit my PASSIE om geloof, hoop & liefde in die plek van vrees, angs en wanhoop te bring deur die 'vergrootglas'te fokus op die Bybel.


* The 'Challenging miracle' awaiting each Believer is: Relieving 'spiritual and emotional' pain by acting as God’s instrument guiding people in pain to the right way to live and cope.  
(Example: A Physiotherapist would relief ONLY physical pain....)
'Only the "Designer" can put back the pieces of the 'broken & broken-hearten...'


"Guaranteed Results": Waarom werk die 'voorgestelde oplossings' ?

* God is bigger than any problem or circumstance that we will ever encounter in this world.
We need to make a quality decision and accept His Gift – Jesus Christ!
Real change happens in one's heart and can ONLY be brought about by the Holy Spirit.
Whatever the problem or situation is – there is always Hope and there's always a Way out!
When we come to realize who we really are in Christ there is nothing we cannot overcome or achieve through Him who strengthens us!

* Jesus Christus maak dit liefdevol moontlik, -op Sý gekose Tyd en Wyse.
As mens is ons elk slegs maar 'n 'gewillige' fasiliteerder, om die Woord as oplossing aan te bied en die Heilige Gees te vertrou as die 'Groot Geneesheer' van ALLE emosionele pyn.
Hy het my denke vernuwe soos daar staan in Rom 12:2
Deur Hom is ek tot alles instaat.
God gee my waarde as Koningskind daardeur het ‘n nuwe identiteit in Hom verkry.
Hy het my gered van myself deur dit wat Hy vir my gedoen het op Golgota.
Saam staan ons almal gelyk voor Christus in afhanklikheid vir leiding van die Heilige Gees

* Die Skeppergod wou nog altyd net die heel beste vir sy skepsele hê.
Dit is vir Hom net nie goed genoeg dat 'n mens bloot sal lewe nie.
Wanneer iemand sê dat hy/sy gelukkig lewe, is dit ook nie goed genoeg vir Hom nie.
Dit is eers wanneer God se mense oorvloedig lewe, dat dit die Vader se goedkeuring wegdra. Hy het in die Seun na hierdie wêreld gekom sodat ons lewe en oorvloed kan hê
 (Johannes 10:10).

Soli Deo Gloria....

Shalom

No comments: