Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Friday, April 22, 2011

'Veilige' (NIE-seerkry)........ Liefde ?

Elkeen van ons is 'smagtend na'....... Liefde (inter alia), amongst so many 'other things' !


Op menslike vlak; horisontaal; mens-tot-mens.
Ware, opregte, NIE-seerkry Liefde; Ewigdurende sprokiesverhaal Liefde.
Pro-longed Infatuation that never ends & has all the elements of Perfection........
( Search in the search bar at the top of Moose Chronicles for : Infatuation. It should bring you to at least this article : http://hendrikjordaan.blogspot.com/2010/11/love-or-infatuation-if-relationship-is.html
Please Read this article 1st, to understand the implications of what is going to follow ...)

Ai toggie..! Hoe krul my tone nie om by voorbaat van potensiele lekkerkry 'dansend-op-cloud-9' nie !
Dis waartoe die Here die mens geskep het; om in Sy Beeld ("image") dinge ten volle te kan geniet, mits dit op die regte tyd/manier geskied.... 'Hemel op Aarde' is die gevolg......


Géén Liefde is/was nog ooit 'n 'veilige daad' nie.....
Love is a 'Risky Business'; if it's anything else it is NOT True Love... & it will never be !
It is one of the many 'paradoxial issues' of the Bible; with all due respect;  I would say 'Idiosyncratic' at the very least..... ; another 'Class-Act of God's Humor' 
God het die verskynsel wat ons noem 'Liefde' so gemaak dat geeneen sy/haar brood aan al die kante tegelyk kan he, soos wat dit die geval met vele ander dinge wél moontlik kan wees nie.
Daar word gepraat van " 'n Jaloerse God"; dit verwys ook na die Liefde vir Hom; "...soek ALLEREERS die Koningkryk van God & ál die ander dinge sál bygevoeg word..."
Liefde is 'n ALLES ( = 100% ; níe 99%), óf  NIKS Lewensbeginsel.
Dis 'n blatante & 'Reckless Act of Faith'.... not of  'foresight' ......  (Sien 2 Kor 5:7)
Jesus moes alles opgee/prysgee..... He's gone ALL the way to the Cross & died ( NO Compromise)
Op menslike vlak is dit ook meer verstaanbaar aan die hand van  'esklusiwiteit'......
'Ontrouheid' aan die Vertouensverbond van Huwelikseksklusiwiteit, het NIE inherent op sigself eers 'een' suksesvolle einde nie....  (Ek sluit rekonsiliasie & vergewing vir die doel hiervan, uit die gesprek uit)
Dit werk nét nie so in God se 'Koekresep van Ware, suksesvolle Agape Liefde' nie; tensy die 'voorskrifte' onder 'Sy Bloed'  in 'Mercy & Grace' daagliks jeens mekaar & deur Gebed herbevestig word, -val die 'menslik-idiliese koek' tragies dog elke keer (sonder uitsondering) 'kaplaks' plat........ (& laat 'n reeks van 'hartsgebroke lyke' agter, -still suffering for years to come......)


Faith is Spelled..... R...I..S..K in relationship-vocabulary !
Sou 'n mens halfhartig in enige Liefdesverhouding staan hetsy vertikaal &/of horisontaal & daar is NÍE 100% commitment of álles feil te he, kan & sal só 'n verhouding geen effek of positiewe belewenis & uiteinde he nie.
(Dink maar teug in jou eie Lewe & 'toets die bogenoemde' aan die vele voorbeelde van realiteit in jou bewese lewensgeskiedenis....)

Love is not of this world.....
True Love [ 'Agape Love '] ,(the 'real thing') emanates ONLY from God, flowing from His Heart to ours.
Why? Because God-is-Love. Full-stop!
He has defined Himself and His attitude toward us in the 13th chapter of 1 Corinthians. Agape love is the attitude of God expressed in action to man. 
The opposite attitude of agape love is pride.
( Please see this comparison of Love vs Pride : http://hendrikjordaan.blogspot.com/2011/04/pride-vs-love-opposing-study-of-1cor-13.html  )


God's Love never fails — it will only result in an outpouring of Love from your own heart.


His' Love is happening right now — Embrace it....... !

Derhalwe....
'n Mens kan 'n ander nie net halfpad Liefhe nie; dan werk die 'chemical reaction' van die 'resep'soos wat die Here dit 'vervaardig' het, nét nie.
Omdat "A" veilig wil speel ( uit 'vrees' om seer te kry), -laat "A" homselwers nie toe om sy 'ware menswees self ' te ontbloot & ooreenkomstig (in sy volle godgegewe potensiaal) te reageer nie. ( Dit strook ook nie met sy Male Chauvinistic Image nie....!) 
Daar is derhalwe 'n wisselende element van 'valsheid & pretensie' in sy optrede, (-tot so 'n mate dat hy naderhand self nie meer weet wat is eg nie,) -omdat die leuen hom gemaak & verander het soos die 'company that he has kept' -nl. vals.
The  'Games people play' is 'n natuurlike gevolg hiervan; die doel waarvoor die 'games' gebruik word mag egter varieer van blatante manipulasie tot 'n selfverdedigingsmeganisme om die 'vrees vir ontbloting' te verskans.  
Vrees & Liefde ...is níe versoenbaar in enige  'konteks' nie; dis of die een of die ander ......


Ter Opsomming:
* Sou ek in 'n opreg-bedoelde 'Liefdes-situasie' betrokke (wil) raak, met edele intensies; -is dit 'n geval van of ek 'Embrace the Risk in Full' & possible consequences thereof in God-seeking Faith & Guidance,-else I've have already started on a wrong footing of disbelief & being 'not fully my authentic true self, -even before I've begun.


" I rest my CaSE...!"


Shalom

1 comment:

Unknown said...

point taken! Kan net 100% saamstem! waar jy dié insig vandaan kry op so 'n jong ouderdom, sal net God weet!!!
Ek sou dink dis genoeg om enige hart wat smag na opregtheid en ware liefde, gebaseer op Sy styl en voorbeeld,te laat smag om dié mens te leer ken en ontmoet!