Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Friday, April 15, 2011

Geleenthede.........

Enkele aande gelede.......... hoor ek oor die radio (Radio Pta) dat die Internasionale wentelende Ruimtestasie kort voor lank sigbaar sal wees vir enkele minute teen die Suid-Afrikaanse horison.
Ek maak klaar met wat ek besig is, sluit my kaia & stap na 'n nabygelee oopte waar ek in die ondergaande oranje westerkim van Noord-Natal kan betrag wagtend vir die 'one in a Lifetime' verskynsel........
Vir 2 sekondes sien ek skielik 'vinnig-bewegende voorwerp' ........?
Blykbaar 350+ km hoog & 30,000 km/h voor dit agter wolke inbeweeg.


In 'n oogwink is geskiedenis gemaak & was ek bevoorreg genoeg om dit te kon waarneem.......!
Vlietende sekondes ..... en dit was verby.
Nooit in mý leeftyd sal ek dit weer sien nie.... !
Het ek nie die 'moeite gedoen' to 'capture the moment' uit eie 'motivering' nie, sou ek dit nooit gesien het; nooit aangedaan wees agv die kortstondigheid van die 'oomblik' nie.
Nooit dié verhaling geskryf het nie.....


Elke dag is daar 'geleenthede' wat ons pad kruis, willens & wetens.
Sommige van hulle is op 'n afstand herkenbaar as "an Opportunity".
Meeste is egter verskans in skynbare 'toevalligheid'
Niks in die Lewe is sg. 'toeval' nie.........
Veral nie mense wat 'n mens toevallig in jou omgang mee kontak maak nie..!
Dis deel van 'n veel groter 'Plan'wat die Lieven Heer met stadige ratwerk 'foutloos' in Sy Tyd laat verloop.
Sou 'n mens vir welke rede nie die 'geleentheid ' wat jou pad kruis benut nie, is dit neusie verby & sal dit selde weer gebeur dat jy só 'n geleentheid sal he.........


Derhalwe ....... ( as 'n gedeeltelike onuitputlike 'versugting' van lewenswysheid-pitkos vir 'ad hoc' daaglikse gebruik): 
* Lewe in die 'nou' 
* Capture the moment
* Live with NO regrets.
* Wees nietemin daarvan bewus dat jy voor verantwoording staan tot jou Hemelse Vader.
* Be Gracious on others with Mercy.
* Geniet die gemeensaamheid van mense ten volle & in die oorgawe met 'n '1/2- vol aanslag'
* Laat andere die 'Lig & Geur' van die Gees van die Here in jou onmiskenbaar waarneem.
* Geen mens is 'afskryfbaar' (Disposable) nie; moenie mense misbruik vir eie gewin & hul dan wegsmyt hetsy agv welke rede nie. 
* Elk-mens dra 'n 'ontsterflike gees' in hul rond & jy is NIE god nie...!
* Live in Gratitude, -especially in the small, though important things that are of Eternal value. 
* Moenie 'kans laat verbygaan om 'n helpende hand (ook van Aanmoediging) aan 'n andere te verleen nie. Dis waartoe elk van ons as 'gees-in-mens' geroepe is.........
* Gee ALLE Eer aan die Here.
* Leef daagliks asof dit jou laaste dag is & benut/optimaliseer elke oomblik in die Lig van Ewigheidsbeginsels.
* Stel Jesus Christus as #1 in jou Lewe, -with NO compromise.
* Have a Jesus-like humble 'Servant-Leadership' - Lifestyle independent of your 'aura' , rank or self-imposed snobbishness....       
* Materialistic issues can be taken away from you in the 'split of a second'
* Eternal values can't be bought, bribed or stolen; -they are cultivated through the Grace of God over a Lifetime of trials, 'daily tests' & tribulations 
* Study 'nature' for the reason it is part of the Creation; -to cultivate & educate us on a Daily basis & re-emphasize of what is written in the Bible.

Look deep, deep into nature, and then you will understand everything better.
"For the invisible things of him from the creation of the world are clearly seen, being understood by the things that are made, even his eternal power and Godhead; so that they are without excuse." Romans 1:20


* Be the 'Hand & Feet' of Jesus in His absence.
* If you could find somebody to Love in Unconditional terms, within the acceptable norms of Jesus Christ & boundaries of existing relationships (if any), do not refrain from doing so; Do It with your whole heart, nerve & sinew..... Do it every-time & as often as if it is possible to express your truest appreciation; as if it were your last time, having the opportunity to do so..........,  
* Be Passionate & Enthusiastic in 'whatever' you might Belief in.
* Be ready to meet 'your Maker' without warning.
* Be Yourself - 100% because you are as unique as they might come & be manufactured by your Creator.
* Count your Blessings, -one by-one, & distribute them to those who can appreciate them with a Thankful heart.
* Pray 24/7 because that is the surest way of  'Knowing in your knower'-the Will of God through Peace He will bestow you with.
* Live simply
* Embrace Silence, -because in there are the Answers, yet to be revealed.


Shalom 

No comments: