Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Monday, March 14, 2011

Sukses.... ?

Mense werk BAIE hard om....
- geld te maak,
- beroemd te raak,
- af te show, te kompeteer met familie / vriende

Vir God beteken 'sukses'egter om ...
- 'n goeie reputasie in & deur  karakteruitlewing te he
- Geestelike toewyding om Hom ( 3-enige God) te gehoorsaam...

'n Suksesvolle verhouding met God  (& ons medemens) het Ewigheidswaarde !
...alle 'ander dinge' , -gaan verby....
Al ons bronne (Resources), insluitende tyd , verhoudings en (vele ander dinge wat ons 'eiegeregtig' onself toe-eien,) kom inderwaarheid SLEGS uit die hand van God ('in merciful Grace')
Om 'dit' verstandig te gebruik, binne die Wil van God & tot Sy Eer, -is Wysheid!

Shalom  

No comments: