Pages

Search "Moose Chronicles".....for :

Sunday, June 26, 2011

Faith......& Truth (Waarheid)


"Anything is possible for someone who has faith." Mark 9:23

Through Faith in Jesus and His guidance in our lives, there is nothing that can overcome us.
Yet, the realities of life bring distractions that can often times detour us to take a different road-map.
In these times, (especially in SA), it is not optional but essential that we have a strong Foundation of Faith to help guide us back on the right path in our daily journey..........

Just as we need the basic essentials - food, water, & a well balanced lifestyle - as believers it is just as important to continually fill our hearts, souls, and minds with faith-based ingredients that DO actually enrich our lives....... (TV -soapies are excluded from this analogy !) 

Caring for our spiritual health allows us to rise above daily challenges that often limit our full potential..... 
Through consistent Reminders of Faith, we can live victoriously in Christ.
......every day !
Ensure on a Daily basis (through Bible reading, 24/7 - prayer & association with 'godly' "walk-the-talk"people, -that you're equipped with inspiration and encouragement that enables you to grow in your Faith and share your Faith without hesitation enthusiastically with friends and family.........

May your Faith in Christ be............ your Life's ONLY foundation!




Jesus sê dat Hy die hoeksteen is, -dat Hy die fondament is. 
Daarom weet ons dat ons ons hele lewe en ook die geveg wat ons elke dag teen satan moet veg op Jesus moet bou, anders kan ons dit maar los........
 
Hoe kry ek dit vandag en môre en die dag daarna reg?
Ons moet elke oggend, wanneer ek opstaan, weer die belofte aflê dat ek niks anders as die waarheid gaan aanhang nie. 
Ons moet dit elke dag spreek. 
As ek die heeltyd negatief is, dan voel ek later negatief en dan kan ander maar sê wat hulle wil, ek bly negatief....... Dit is 'n feit ! 
Daarom moet ons eerder die positiewe spreek, die waarheid, die heeltyd spreek, sommer saggies hier in ons koppe. 
Jesus is die weg en die waarheid. 
Dit is die fondament van my lewe. 
Dan sal ek positief opstaan en positief die dag uitleef.
Ek moet in elke situasie waar ek besluite moet neem, hoe klein ook al, seker maak dat slegs die waarheid seëvier. 
As ek onseker is oor die situasie, onseker is oor jou besluit, los dit eerder. 
As jy ongemaklik is met wat hier aan die gang is, as jy in lang diskussies betrokke is oor die vraagstuk is dit nou reg wat ons moet doen, is die kans baie beter dat dit nie reg is nie as wat die kans is dat dit reg is. 
Ek sê weer, los dit dan maar eerder of gaan hoor by iemand anders wat op die kantlyn staan en wat jy kan vertrou. 
Doen die regte "dink" 
Doen die eerlike dink. 
Doen die alles bo die tafel ding. 
As die waarheid daar heers, sal jy dit dadelik weet en ervaar. 
Stem vir die waarheid. 
Jaag die waarheid na.

Maak seker dat die waarheid die fondament is van al jou besluite! 
Dan sal jy as oorwinnaar uit die geveg uitstap!

Shalom

No comments: