Die idee dat God Liefde is , -is NIE deur Jesus 'uitgedink' nie...
Om die waarheid te se dis nie uniek aan die tradisie van ENIGE menslike herkoms nie.
Menigte mense het op 'ander plekke', tydens 'ander tye' - óók gedink, gehoop & gedroom dat die 'ware werklikheid'....... hulle liefhet.
Jesus Christus (in kort J.C. ), -het egter die taal van 'absolute sekerheid', gepraat !
Hy't nie gese dat God dalk Liefde is, -of dat dit gaaf sou wees as God Liefde is nie.....
Hy't gese: "God IS Liefde"!
Daar is egter veel meer opgesluit in die woorde & in die onderliggende Boodskap van JC....... -wat loop soos 'n 'goue draad'onmiskenbaar deur & in alles wat Hy gese, Gedoen & aan ons agtergelaat het 'om te doen' ... (in Sy Woord).
JC het volgehou dat 'God die Vader' eintlik 'oorboord gaan' in Sy Liefde; dat Hy 'n hunkerende God is & nie kan verdra om 'sonder' ons te wees nie.
Die Gelykenis van ' die verlore seun & Liefdevolle Vader ' -spel hierdie Waarheid omonwonde uit:
- die klem van hierdie gelykenis val nie op die sondigheid van die seun nie,maar op die ruimhartigheid van die vader......
Miskein behoort ons hierdie gelykenis meer te herlees, veral om die fyn besonderhede van die eerste ontmoeting tussen pa & seun weer te ervaar:
- Tenspyte van die fyn afgewerkte & uitgewerkte verklaring van berou van die seun..... word 'n defitige nuwe kleed om sy skouers gehang.
- Hy hoor musiek & die vetgemaakte kalf word tafel toe gedra, alles nog voordat hy kon se: "Ek is jammer"
- All that the Father wanted was: "Relationship"!
The memory of the Fathers'Love motivated the son towards repentance...; from give me, give me, -to change me !
Love is a greater motivator for change, for holiness, for purity, than the fear of judgement; of punishment & intimidation.....
God se begeerte om ons 'terug te kry by Hom', is baie groter as ons begeerte om self terug te kom....
Ons hoef nie uit te wei oor ons berou nie....
Al wat ons hoef te doen, (se die gelykenis), is om op die 'toneel te verskyn'
Voor ons weer die pad kan vat, gryp die Vader ons & sleep ons in om fees te vier, sodat ons nie weer kan wegkom nie..
God se Liefde is vir ons verregaande ! (Onbegyplik, eerder in/met ons menslike verwysingsraamwerk)
Uit 'n menslike perspektief laat dit 'n mens dink Hy moet meer styl & onderskeidingsvermoe met meer waardigheid aan die dag le...?
Nee, -die Liefde van God is glad nie gesteld op waardigheid nie.
Hy verwag egter van ons om ook so ander te moet Liefhe.....
Die Here roep egter elk van ons, om ons hiermee te bemoedig & uit te daag om te groei na die volheid van Geloof, hoop & Liefde deur Sy Krag in die Heilige Gees......
Onnosel & swak & sondig soos wat ek is, (met my maklike verontskuldigings vir my sonde), -word ek egter opnuut verseker, innie duidelike nie-fieterjasie taal van Sy Liefde:
"Ek is by jou; Ek is vir jou; Ek is in jou..........."
"Ek verwag meer mislukkings van jou as wat jy van jouself verwag....... maar ek't jou nogtans.... Lief! "
Derhalwe (as 'Stof tot Nadenke', -onthou.....
Because of God's Justice, -He can't dismiss your sin.....(it must be punished)
...but because of His' Love, He WILL NOT dismiss YOU.... (because He is a 'prodigal Father')
-so He punished Himself on the 'Cross at Calvary',
-so that your sins might be Forgiven,
-so that you might be restored in the Fathers' Love
...& you/I can cry-out for mercy in your time of need.....
Shalom
Impressions ....to Ponder on? These 'writings'represent the "person behind the eyes" These are merely 'Glimpses in my Soul' of some of the things I do treasure, & care for.... Breathings of my Heart..' Die oorsprong hiervan kom uit 'n verskeidenheid van bronne. Enersyds is dit herinneringe oor 'wat belangrik is', -vir eie gebruik. Andersyds kan andere wat dit van waarde vind ook dit hulle s'n maak.Type TOPIC in, -below at "Search"
Pages
Search "Moose Chronicles".....for :
Labels
Encounter with GOD
(347)
Daily Life
(331)
Relationships
(245)
Work related
(63)
Travel - Adventure
(8)
No comments:
Post a Comment